Marisch Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Letitia V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hannah G - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable, friendly, inviting, clean.
Zanele G - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful and peaceful.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you, Zanele! I appreciate it. Your group were the most lovely people. I enjoyed them the whole time during their stay. Please use us again if and when possible.
Kind regards
Andries.
Dieketseng T - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely, quiet and beautiful.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you!
Andries
Annemarie M - Feb 2024
Algehele gradering
Beveel hierdie gastehuis beslis aan.
Josiah P - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Michael F - Jul 2024
Algehele gradering
Great place to stay with a friendly host and good breakfast.
W.j. Du Buisson Z - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig verblijf.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit geniet! Andries
Wynand V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelik, baie gerieflik, geen klagtes nie. Lekker gebly.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie! Waardeer. Kom kuier gerus weer.
Andries en Elsabe
GH Marisch
Annatjie H - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Annatjie. Groot waardering. Kom gerus weer kuier. Andries en Elsabe
Sharazahn G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie verwelkomend, aangename en bedagsame gasheer.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Sjoe, baie dankie julle twee. Ons doen ons bes en is dankbaar julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Andries en Elsabe
Schalkwyk L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Lihandri, dankbaar jul het dit geniet. Waardeer die krediet opreg. Kom kuier gerus weer.
Andries en Elsabe
Ludwig B - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasiese diens. Wonderlike mense.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Ludwig, baie dankie. Groot waardering. Ons doen ons bes en as julle dit geniet is ons net dankbaar. Kom kuier gerus weer. Groete. Andries
Mj K - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Goeiemore
Baie dankie. Altyd groot waardering vir sulke terugvoer. Jul al 4 was sulke gawe besoekers.
Kom gerus weer.
Andries en Elsabe
Nosipho H - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you. Andries and Elsabe
Nosipho H - Des 2022
Algehele gradering
It was splendid. Andries was a lovely host.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you, I really appreciate it. Looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Andries
Gretchen B - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Goeiemore Gretchen, so gaaf om so pragtige boodskap op n' beurtkrag Maandag te ontvang. Groot waardering en bly jull het dit geniet. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Andries en Elsabe.
Chanelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, netjiese en gerieflike verblyf.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie baie dankie, Chanelle. Groot waardering. Julle was baie spesiaal en maklik om voor goed te wees. Kom kuier gerus weer.
Andries en Elsabe
Adele K - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasheer, heerlike ontbyt.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Adele.
Andries en Elsabe
Erenst M - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike en skoon diens.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Ai Ernest, so many tears for these beautiful words. We really appreciate it, but Ernest was also such a kind-hearted gentleman. Wish to meet him again.
Kind regards,
Andries and Elsabe
Frik V - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Dear Frik,
You were such a very special group which made it easy to spoil you just a little bit. We really appreciate the very special remarks and compliments. If possible, come and visit us again.
Kind regards,
Andries and Elsabe.
Jazmine L - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, safe, lovely view of the garden, rooms spacious.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Ai Jazmine, so many thank you's. I really appreciate it, but it is easy to do for such a fabulous group.
Andries and Elsabe.
Adele K - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Adele. Jul bly ster gaste.
Andries en Elsabe.
Bertha O - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
So baie dankies vir sulke pragtige positiewe terugvoer. Opregte waardering en dankbaarheid daarvoor.
Vriendelike groete
Andries en Elsabe
Adele K - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry ontvang.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Goeiemore Adele
So baie dankies. Groot waardeering. Dit was maklik om jul te onthaal en goed te laat voel.
Vriendgroete,
Andries en Elsabe.
Mark V - Okt 2021
Algehele gradering
A gem in the heart of Newcastle.
Iain S - Okt 2021
Algehele gradering
Very clean, very good hospitality and excellent value for money.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
TY Ian and Meisie. really appreciate. We do our best and if you enjoued it - What a bonus !!
Kind regards
Andries and Elsabe.
Marissa V - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike gastehuis, die eienaars is ook baie oulik en behulpsaam.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie. Opregte waardering. Jammer oor die wifi maar dit gebeur soms. Andries en Elsabe.
Mark A - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable in every respect.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you. I really appreciate it. We do our best. Andries and Elsabe.
Mark A - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable in every aspect.
Siyabonga S - Jan 2021
Algehele gradering
A very good stay
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
TY Brian . Appreciate. Keep that smile!
Andries and Elsabe
Stephen D - Sep 2021
Algehele gradering
A hidden gem
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you Stephen. We do our best. Really appreciate it.
Andries and Elsabe.
Thobile N - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Many many appreciation. We do our best.
Noelene J - Okt 2019
Algehele gradering
10/10!
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie!! Maklik om mense soos julle te ontvang. Kom kuier gou weer!!
Andries en Elsabe GH Marisch
Sarah S - Mei 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Ronel V - Jan 2019
Algehele gradering
Ekstra myl diens!
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Ag dankie julle tweetjies.
Dit was maklik om vir jul net gaaf te wees.
Ons is dankbaar julle het dit geniet.
Andries en Elsabe
Elize O - Okt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en puik diens.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Elize.
Baie dankie. Groot waardering. So dankbaar julle het dit geniet. Kom aub weer kuier.
Andries en Elsabe en Precious.
Derick M - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was voldoende, dankie.
Lees meerWilmie D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig, veilig en stil.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
We do our best. Ty Wilmie. Do come again. Andries and Elsabe.
Morelle T - Jun 2018
Algehele gradering
Well maintained, clean and felt very welcome.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you, Morelle and husband. So very kind from you. You are gold.
Kind regards,
Andries and Elsabe
Hanlie J - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lucky M - Des 2018
Algehele gradering
Very reasonable prices, great customer service and great breakfast.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Dear Lucky,
Really appreciate your positive feedback. If possible come and see us again.
Kind regards,
Andries and Elsabe
Ockert B - Okt 2017
Algehele gradering
Ondervinding wat ek graag weer sal wil ervaar.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die mooi natterige oggend in Newcastle. Groot waardering. Kom kuier asb. weer.
Andries en Elsabe
Delete D - Sep 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker en rustig.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Simone,
Julle was so spesiaal. Reg vanaf die eerste navraag. Baie dankie!
Andries
Hennie L - Jun 2017
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Hennie. Julle was ook super spesiaal.
Andries en Elsabe.
Deirdré M - Mei 2017
Algehele gradering
Voortreflik!
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Deirdre.
Dit is maklik om dit vir mense soos julle, dit te doen.
Andries en Elsabe.
Georgina T - Mrt 2017
Algehele gradering
A really great place to stay!
Lees meerMarisch Bed and Breakfast se terugvoer
Ai Georgie.
Many thank you's for this. I really appreciate it.
Andries
Bert P - Feb 2017
Algehele gradering
Ek sal weer oorbly.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie, Bert. Opregte waardering. Dit is ook maklik om na n' gas soos jy om te sien. Kom kuier weer!
Andries
Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Louis,
Opregte waardering vir die terugvoer.
Ons skenk aandag.
Vriendelike groete,
Andries
Henry C - Mei 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf met 'n goeie ligging.
Lees meerNomusa M - Des 2016
Algehele gradering
The place is beautiful and service was excellent.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you !!
We do our utmost for our guests and these very special feedbacks are much appreciated .
Andries and Elsabe
Marianna G - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en baie netjies.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
We do our best . Our guests are so special .We sincerely appreciate such wonderful feedback . TY our honoured visitors .
Baie dankie aan al ons wonderlike besoekers . Sulke mooi positiewe opmerkings word opreg waardeer.
Andries en Elsabe . Guesthouse Marisch .
Alastair M - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike topklas diens.
Cornelia P - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig maar ongelukkig oor die manier wat die eienares my ma behandel het.
Marisch Bed and Breakfast se terugvoer
Ons opregte verskoning indien enige ongemak veroorsaak is. Ons gaste is en bly vir ons kosbaar.
Vriendelike groete
Andreis en Elsabe
Adele V - Sep 2015
Algehele gradering
Well deserved 5 star rating
Marius P - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Fred M - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie oornag gerief in 'n baie vriendelike omgewing.
Chris K - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker.
Petro F - Apr 2014
Algehele gradering
Ons kon heerlik ontspan in 'n pragtige en goed toegeruste kamer.
Steven D - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergsiglaan 6, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang