Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Maritz Country Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Camilla S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great facility and conveniently situated! Very friendly and efficient staff! Stunning rooms with much-needed air conditioners. The staff were very friendly and efficient. The food at the restaurant was excellent with brilliant and friendly staff, especially the lovely waitron. A bonus was having all the cats, kittens, peacocks and guinea fowl roaming around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutz S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. We'll be back. Thanks to Willem and his staff for an unforgettable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Thank you for your feedback! See you soon.

Harried F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasies gewees. Dit is 'n pragtige plek. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Goeie dag Baie dankie vir u terugvoering. Hoep om jul gou weer by ons te kan huisves.

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2025

Swak diens. Min slaap. Baie teleurgesteld in die plek, ek het my bespreking gemaak 2 dae voor ons daar aangekom het, reelings getref vir 'n matras en alles was bevestig. Na 'n heeldag se gery kom ons daar 8 uur in die aand aan en hulle het sommer ons kamer gekanselleer en vir iemand anders gegee! Kamma geen betaling ontvang, maar as geen betaling ontvang is, hoekom het ek 'n boodskap gekry wat gesê het die kamer is bevestig en betaal? Heen en weer geskarrel kry ons 'n kamer sonder 'n matras vir die kinders en moet ons al 4 op 1 bed slaap en nog R400 ekstra betaal vir iets wat hulle skuld was? Nee dankie, maak nie saak hoe mooi en skoon en veilig 'n plek is nie, as jy nie 'n goeie diens kan lewer nie, dan is dit nie die moeite werd nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Max B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very convenient location. This friendly overnight lodge is in a very convenient location. Although close to the main road, the trucks are barely audible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Friendly staff. Perfect as an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Goeie dag Mev. Ursula Baie dankie vir u terugvoering! Hoop om julle gou weer te sien!

Ronel L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier en baie netjies. Baie lekker gebly. Alles netjies. Almal vriendelik. Kos uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.

Natascha J
1 nag
5.0
Feb 2024

En rustig! Wat 'n wonderlike plek! Heerlik gebly! Lekker rustig na 'n dag! Lekker swembad! En mooi poue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Hi Natascha Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het so lekker by ons gebly! Sien julle gou weer, Groete Thanett

Marise V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld. Absoluut waarde vir geld, heerlike ontbyt is ingesluit by die prys. Die kamer toegeken aan ons kon nie werk met ons kampwa nie, hulle het dadelik plan gemaak en vir ons 'n ander eenheid gegee. Die aand het ons kos bestel by die restaurant, want by ons eenheid afgelewer is. Dit was ons tweede keer wat ons daar gebly het. Hierdie eenheid was stiller, nie so naby aan die pad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Hi Marise Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om dit te hoor. Hoop ons sien julle binnekort weer. Dankie.

Ashley J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Great stay. Wonderful overnight destination. Aircon in rooms and a massive pool for the hot summer days. A secured environment with an electric fence adds to safety. Well-maintained gardens, pool and ablutions. Restaurant and bar onsite and next to Engen and Wimpy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thanett
Maritz Country Lodge
Good day Thank you for your feedback! We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thanett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Keetmanshoop, Namibië, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2136708e476d106e527153275efeeb96b989441723f3ebf3f687a6fddd249c3df3c9685a92497fa00ddc4b9fdffe9a8a0e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 B1 Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.611938784393 18.166704180301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456