Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Market House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Lisa D
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

Heerlike plekkie om te ontspan en ook baie sentraal, stunning dekor! Die enigste negatief is dat die TV nie gewerk het nie, andersins baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Dit was 'n Europese-gevoel! Die dekor is uitmuntend, die ligging het dit moontlik gemaak vir ons om te stap na eetplekke in die aand en die bespreking was maklik en baie aangenaam. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Awesome en perfek geleë. Prys billik, skoon, netjies en rustige atmosfeer. TV-kanale kan verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Wonderlike ervaring. In die hartjie van die Kaap, is beslis 'n asemrowende gevoel en veral as jou lewensmaat aan jou sy is. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillipp
Market House
Baie dankie julle. Ons waardeer en julle is welkom enige tyd!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Phillipp Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shortmarketstraat 7, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4amFWiNCzRlNwpO9HPvlCAwzlt7SSMlXF81BMkOn0Eb7EBBX1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Shortmarket Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.923289100647 18.420499563217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang