Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Markon River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 35 resensies vir Markon River Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marietjie J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Super relaxing, amazing nature all around. Will go again.

Just so peaceful, relaxing and beautiful scenery. Loved every minute we were there.

Ben V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Fantasties.

Jy moet die ontbyt by die restaurant gaan eet. Almal wil jou net bederf. Dit was vir ons 'n stukkie goud so naby aan Pretoria.

Ryan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan E

Beautiful bush setting.

The lodge is set in a beautiful bush location. The accommodation was neat and clean. We had a lot of additional last-minute requirements and all the staff were very accommodating. Meals were tasty and adequate.

Frances M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances M

Beautiful venue.

Absolutely beautiful. Staff went out of their way to make our stay comfortable. The only problem is the dirt road, which is not mentioned on their listing and was a bit challenging for smaller cars. We also had one family member on a bike, which he dropped in the very soft sand.

Daphney M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphney M

Breathtaking retreat.

It was a great recharge getaway. I will highly recommend it for a group retreat; they have the best hiking trails with breathtaking views. I loved that there are no TVs where we booked (unit), which gives one time with family. I will also recommend they put more containers (food), especially because we opted for self-catering (there were not enough containers for our food preparations).

Heidie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidie M

Ons het lekker gerus, vriendelike staff, die kinders het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was baie lekker. Die swembad was so 'n bietjie vuil en kon skoner gewees het. Die tafeltennis area was ook baie vuil en kort 'n skoonmaak. Ons was nie bewus van die lang grondpad nie. Miskien moet daar net meer klem gelê word op die feit dat daar 'n lang grondpad is vir die mense wat 'n motor het en nie 'n bakkie nie.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jackie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Baie lekker en pragtig.

Heerlik gekuier, dankie!

Karen F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

A good place to unwind and relax.

We had a relaxing stay, a good break from city life.

Daan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan P

Lizelle by ontvangs was baie tegemoetkomend en behulpsaam.

Die ontvangs deur Lizelle was baie warm en sy het ons vinnig op die hoogte gebring van alles. Die terrein en geboue was netjies instandgehou en skoon. Hoe wel dit winter was, Junie, het ons lekker warm geslaap. Die omgewing waarin die lodge geleë is, is skilderagtig mooi. Beslis aan te beveel. Adverteer net wyer.

Gerrit V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Baie lekker gekuier by Markon River Lodge!

'n Pragtige en rustige omgewing. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker wegbreek saam met vriende en familie soek.

Markon River Lodge se terugvoer

Baie dankie Gerrit, ons sien uit daarna om julle te verwelkom in die vroe toekoms.

Groete,

Markon River Lodge Span

Markon River Lodge
Daleen N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen N

Dit was 'n lekker wegbreek nie te ver van die huis af nie.

Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is mooi en word daagliks skoongemaak. Die lodge is baie mooi. Dit is baie rustig.

Thalitha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thalitha D

Heerlik.

Net warm water en die toilet was 'n probleem, anders was dit baie lekker, dankie.

Charmaine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Lieflike wegbreek.

Lieflike plek met mooi staproete, kano en baie rustig. Die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig.

Lukas J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas J

Alles was netjies en skoon. Alles het ook baie goed by ontvangs verloop.

Dit was 'n baie goeie ervaring. Ek was net nie bewus daarvan dat daar 'n snoepie was waar mens ekstra goed kon koop nie. Verder was dit 'n baie goeie ervaring. Die diens by ontvangs was baie vriendelik en proffesioneel. Ek sal beslis weer van die plek gebruik maak.

Markon River Lodge se terugvoer

Geagte Lukas,

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons is bly dat jy 'n positiewe ervaring saam met ons beleef het en ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Groete

Markon River Lodge Span

Markon River Lodge
Neels B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B

N rustige lang naweek in die pragtige natuur. Wat meer kan 'n mens vra.

Het die verblyf baie geniet.

Andre N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre N

Nice place, very basic.

Our stay was not great. Our unit was not cleaned, even though the cleaning service was on site. Meals had to be pre-ordered. Food wasn't good, over cooked and very salty. Had an upset stomach that entire night. The beds were also very bad, had to sleep on the sofa, just to get a good night's sleep.

Cecilia Bosch B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia Bosch B

Dit was absolutely die moeite werd!

Die diens was uitstekend. Die natuur is wonderlik en ons het regtig so welkom gevoel. Dit was regtig vreeslik lekker, as ek kan sal ek enigiemand aanbeveel om daar te gaan kuier.

Markon River Lodge se terugvoer

Thank you Cecilia,
We really appreciate that stunning review.
Glad you enjoyed your stay.
Thank you for visiting us at Markon River Lodge and we hope to see you again soon.

Markon River Lodge
Karen V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Fantasties.

Veilig, rustig. Dit was heerlik in die natuur en die visvang was fantasties.

Tshidi L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi L

Amazing.

The place is amazing the staff is competent.

Stephan C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Rustige ontspanning.

Van die aankoms het Natasha ons laat welkom voel, self deur die oord gevat om te wys waar is wat, kry dit nie by ander oorde nie. Die stilte is presies wat 'n mens se siel soek en die "Pinnacle" asemrowend mooi. Markon River Lodge sien ons vir seker weer.

Dewald L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L

Lekker gebly.

Alles was great behalwe dat die yskas 'n reuk gehad het omrede daar bloedwater agter die yskas opgevang was met die skoonmaak van die yskas. Asook ons wag al drie weke vir die deposito om terug betaal te word. Die grondpad op pad na die plek toe moet verkieslik nie met 'n kar aangedurf word nie. Bakkies en 4x4's sal fine wees.

Michael H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michael H

A little pricey for what you are getting.

Much like a two star lodge at best, however the price charged is for more upmarket accommodation. Lodge needs a bit more attention to detail.

Tinus D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tinus D

Die fotos op die webtuiste is total misleidend, nie ware weergawe van werklike toestand nie.

Beddegoed is oud. Eenheid het uitgekyk op 'n elektriese transformator. "High speed" WiFi het nie gewerk nie. Pad wat afdraai vanaf die Groblersdal-teerpad tot by Markon is baie swak, geen melding op webtuiste daarvan nie.

Michel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel S

Baie lekker plek en vriendelike mense.

Very beautiful place, hard to find and not easy to get in! Kind and helpful staff. Nice chalet with excellent bed. Kitchen is a bit small.

Carin A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A

Gerieflik, goeie konferensiegeriewe, baie behulpsaam en pragtige omgewing.

Om 'n konferensie te hou en dit nog aangenaam te probeer maak vir 'n groot groep mense, verg weliswaar oorspronklike denke en plekke. Luiperdskloof het daarin geslaag om nie net die ideale plek te wees vir 'n konferensie nie, maar ook 'n plek waar die hele groep kon ontspan en bietjie vergeet van die geroesemoes daarbuite. Ons het nuwe herinneringe geskep, hegter vriendskapsbande gesmee en ons het elke oomblik geniet. Van die eerste oomblik af, was al die personeel hulpvaardig en het hulle uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak. Maak tog 'n punt daarvan om 'n wildrit te neem en na die Pinnacle te gaan.

Yolandi B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B

Good, quality, family getaway.

This is a good quality family getaway for people with young children. We stayed in the Old Farm House and were intrigued by the original layout of the farm house. The giant porch overlooking the Wilger River was my favourite place to be. The staff was amazing, friendly and always willing to help. My son of 20 months really enjoyed all the activities such as visiting the animals, walking the trails and playing in the rock pools at the Pinnacle.

Mariska K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K

Rustig en privaat.

Kliëntediens was great. Kan dalk net aandag gee aan beligting van looppaadjies. Dis nogal donker in die aand en matjies vir die storte wat keer dat mens gly. Andersins het ons baie leke gekuier. Ephraim, ons kelner vir die naweek, was puik.

Annette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Rustig en naby die natuur.

Het dit baie geniet, was mooi uitsig, rustig en die span was altyd reg om te help met wat ookal ons nodig gehad het. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Lana L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana L

Pragtige natuurskoon en vriendelike diens, en nie te vêr vanaf die stad nie!

Ons het 'n baie rustige naweek, omring deur pragtige natuuskoon, gehad. Die akkommodasie was gerieflik en het voldoende privaatheid gebied. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Natasha F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha F

Plek het baie aandag en skoonmaak nodig.

Alles was baie lekker, maar 'n klein kafee wat die nodige aanhou sal goed wees. Die huis waarin ons gebly het, het baie aandag nodig en is nie baie skoon nie. Kombuistoeristing is van uiterse swak gehalte.

Gys B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B

Rustig en beeldskoon.

Aangenaam verras. Vriendelike werkers. Die wildsplaas is mooi skoon en veilig. Die kamers is mooi skoon en netjies ingerig. Het ons tyd daar vreeslik baie geniet. Almal het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak en hul het alles rondom ons beplan. Die restaurant se kos was smaaklik. Kan gerus opgegradeer word na 'n 5-ster toe. Baie dankie vir die vriendelike en heerlike gasvry omgewing.

Marius V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Sonder om ver te ry, in die natuur teen die Wilgerivier, lekker wegbreek.

Ons het in die ou plaashuis gewoon en het die "outydse" gevoel van die AGA-stoof, kaggel en groot stoep baie geniet. So jammer dit was net vir een nag. Volgende keer sal ons die plek wil sien in die laat somer, vroeg herfs.

Wayne G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne G

So tranquil and amazing views.

The only let down is the location, as roads to the resorts are bad and not indicated on the website. Travel time to the lodge is at least hour longer than indicated on website.

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onspoed Plaas, Porsie 40, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e6b1b8077faa498b3412d74b4ba56475fcbfbc82336e5c27b16c5422d5c88290a4d1df789748b807c28235b8f7032b1d11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Onspoed Farm Portion 40 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760609 28.924995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang