Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marks Cottages The Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betty Place 4, Glen Ashley, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marks Cottages bied selfsorgverblyf in 2 eenhede en is op die gasheer se perseel in die hartjie van Glenashley in Durban-Noord geleë. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë naby Glenashley Beach, winkels en restaurante in die area.

Die Villa het slaapplek vir tot 6 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n kookplaat en 'n wasmasjien.

Die kothuis kan tot 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n induksiestoof.

Die oopplan-leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea maak oop op 'n patio, wat 'n tafel en banke het vir alfresco-etes. Boonop bied die huis gratis WiFi-toegang, lugversorging en veilige parkeerplek vir voertuie.

Marks Cottages is naby La Lucia Mall geleë, 6 km vanaf Umhlanga-vuurtoring, en ongeveer 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Betty Place 4, Glen Ashley, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marks Cottages The Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betty Place 4, Glen Ashley, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf17150abe0d9081f83e36c31a123a91e653f17b1de7861c690b446c2c274ae37135ba694a7f8facaf7c557a9c2ce43673386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4 Betty Place Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.761565166379 31.057773224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang