Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mark's View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Mark's View
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Madelyn M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn M

Baie lekker, sal enige tyd teruggaan.

Jou huis is pragtig die groot leefarea maak dit soveel lekkerder, daar is genoeg plek vir grootmense en kinders om te kuier sonder om onder mekaar se voete te wees. Ons sal enige tyd terug gaan. Baie dankie ons het wonderlike vakansie gehad.

Abrie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C

Darem lekker gekuier.

Paar probleme. Die huis was nie regtig skoon nie. Die vloere was vuil. Al die toilette is los van die vloer. Die ekstra kamer se bed is gebreek en ons was gedwing om met die matras op die vloer te slaap. Die reëling met die sleutels is 'n probleem. Ons het baie gesukkel om dit te kry. Die WiFi het net 2 dae gewerk. Die huis is regtig goed ingerig en as die probleme uitgesorteer kan word, sal die verblyf baie aangenaam wees.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramarylaan 69, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d05dcacf5db05c12735e612611e62f21ada07eae4b91c5a5422897a7f9c4645a29c95c968ae55b1b733385873cd3096ba13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 69 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2880393 31.4347815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang