Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlé Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Marlé Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Suzan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan R

Home away from home.

I enjoyed my stay with the friendly staff.

Marlé Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. We look forward to hosting you again soon. The Marle' Lodge Team

Marlé Lodge
Kobus S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

A home away from home.

Ja, verblyf was uitstekend, diens was puik. Sal enige tyd weer van fasiliteite gebruik maak.

Marlé Lodge se terugvoer

Goeie dag, dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou gou weer te huisves.

Marlé Lodge
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Die beste!

Bang as ek kommentaar lewer, is dit vol bespreek as ek weer verblyf soek. Beste!

Marlé Lodge se terugvoer

Goeie dag Jaco,
Baie dankie vir die resensie! So bly ons kon julle hier verwelkom en hoop julle kom kuier weer binnekort.

Marlé Lodge
Lida O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Ontspannend.

Baie vriendelike diens, netjiese skoon fasiliteite.

Wouter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Baie lekker. Veilig en rustig.

Mense is baie vriendelik en staan reg vir enige vrae.

Belinda K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K

Uitstekend!

Ek kan beslis Marle Lodge aanbeveel. Ons het welkom gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die kamers is super skoon, modern en voldoen aan al jou behoeftes. Die tuin is net so mooi en jy kan sien hier word 'n hand op alles gehou. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke en goeie waarde vir geld. Welgedaan aan 'n gastehuis wat in vandag se tye sulke goeie diens en standaarde handhaaf!

Philippus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus V

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is voorsien van alles wat ons nodig gehad het. Ook WiFi se sein was volsterkte.

Ons sal weer van Marlé Lodge gebruik maak as ons in Johannesburg moet oorbly.

Eugene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Baie netjies met goeie ontbyt en baie goeie en vriendelike diens.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6018a8de0df1753890c97ea038c3aa75b961245476605de27628b724f8ffcb5a822fa0a2a0de9d56dfaf337170af69f1a116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Corner of Fraser Street and Collin Street Albemarle 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.264174970388 28.147948980331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang