Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlé Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzan R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Home away from home. I enjoyed my stay with the friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Marlé Lodge
Thank you for your kind review. We look forward to hosting you again soon. The Marle' Lodge Team

Kobus S
1 nag
5.0
Feb 2024

A home away from home. Ja, verblyf was uitstekend, diens was puik. Sal enige tyd weer van fasiliteite gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Marlé Lodge
Goeie dag, dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou gou weer te huisves.

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die beste! Bang as ek kommentaar lewer, is dit vol bespreek as ek weer verblyf soek. Beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Marlé Lodge
Goeie dag Jaco, Baie dankie vir die resensie! So bly ons kon julle hier verwelkom en hoop julle kom kuier weer binnekort.

Lida O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ontspannend. Baie vriendelike diens, netjiese skoon fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Veilig en rustig. Mense is baie vriendelik en staan reg vir enige vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Uitstekend! Ek kan beslis Marle Lodge aanbeveel. Ons het welkom gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Die kamers is super skoon, modern en voldoen aan al jou behoeftes. Die tuin is net so mooi en jy kan sien hier word 'n hand op alles gehou. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke en goeie waarde vir geld. Welgedaan aan 'n gastehuis wat in vandag se tye sulke goeie diens en standaarde handhaaf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is voorsien van alles wat ons nodig gehad het. Ook WiFi se sein was volsterkte. Ons sal weer van Marlé Lodge gebruik maak as ons in Johannesburg moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie netjies met goeie ontbyt en baie goeie en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6018a8de0df1753890c97ea038c3aa75b961245476605de27628b724f8ffcb5a822fa0a2a0de9d56dfaf337170af69f1a116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Corner of Fraser Street and Collin Street Albemarle 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.264174970388 28.147948980331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang