Marlé Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Suzan R - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Marlé Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review. We look forward to hosting you again soon. The Marle' Lodge Team
Kobus S - Feb 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Marlé Lodge se terugvoer
Goeie dag, dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou gou weer te huisves.
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Die beste!
Marlé Lodge se terugvoer
Goeie dag Jaco,
Baie dankie vir die resensie! So bly ons kon julle hier verwelkom en hoop julle kom kuier weer binnekort.
Lida O - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Wouter V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Veilig en rustig.
Belinda K - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerPhilippus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is voorsien van alles wat ons nodig gehad het. Ook WiFi se sein was volsterkte.
Eugene V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies met goeie ontbyt en baie goeie en vriendelike diens.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fraser- en Collin-straat, Albemarle, Germiston, 1401, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang