Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marleô Vakansie huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impalastraat 4294, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marleô Vakansie huis is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marlothpark, bekend vir sy wild en besienswaardighede soos die Krugerwildtuin. Dit bied die perfekte wegbreek van die stadslewe.

Hierdie sonkrag-aangedrewe eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het lugversorging. Die eerste badkamer het 'n stort en daar is 'n stort-oor-bad in die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas en vrieskas toegerus. Die leefarea het 2 bankies en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met braaigeriewe en oorgenoeg sitplek.

Buite is daar 'n bomabraai onder die sterre, 'n klein plonspoel, 'n groot stoep met groot vensters, 'n dek sowel as 'n dek op die tweede verdieping. Diere wei vrylik tussen die huise aangesien die eiendom nie omhein is nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Marleô Vakansie huis
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Impalastraat 4294, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marleô Vakansie huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impalastraat 4294, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7033b7ba921e9612ec02241351b24cad29e513df12c5487da3a9fe1b2b51b823e82c8f3ed68dd5614785688d967f287d19f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 4294 Impala Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3568855 31.8059247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang