Marli All In One
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stateway 230, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R932 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marli All In One is in Welkom in die Vrystaat geleë, 'n area wat veral bekend is vir voetslaan, pragtige roetes en besienswaardighede soos die Oppenheimer Park Gholfklub, Erfenisdam Natuurreservaat en Willem Pretorius Wildreservaat. Dit is perfek vir 'n wegbreek buite die stad.
Verblyf word in 5 suites, Prospero Flat en Prospero Semi House Triple Room gebied. Al die eenhede het gemaklike beddens en hul eie ingange. Die gaste in Suite 2, 5 en Prospero Semi House Triple Room deel badkamers met gaste in ander kamers. Suite 1, 6, 7 en Prospero Flat het hul eie en suite-badkamers.
Ander geriewe sluit 'n kombuisie, waaier, WiFi, 'n TV met OpenView en DStv in die gemeenskaplike area, asook braaigeriewe in.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 'n lughawe-pendeldiens kan gereël word. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Marilien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Stateway 230, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Marli All In One het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stateway 230, Welkom, 9459, Vrystaat