Marlin Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jill H - Jul 2022
Algehele gradering
Good overnight place to stay.
Marlin Lodge se terugvoer
Good day Jill
Thank you for the stay and thank you so much for the wonderful review.
Home from Home!
Marlin Lodge Team
Nico D - Aug 2021
Algehele gradering
"Home away from home."
Marlin Lodge se terugvoer
Goeie dag Nico
Wil net baie dankie se vir die ongelooflike mooi boodskap, ons waardeer dit vreeslik baie in die moeilike tye.
Kom kuier sommer gou weer met die familie.
Groete,
Johan, Ursula en Isabell
Cornelia V - Aug 2018
Algehele gradering
Easy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Het so lekker gebly. Die gasheer het ons gehelp om ons aktiwiteite te bespreek en was deurgaans vriendelik! Ons het dit geniet en sal dit aan enigiemand aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlin Lodge se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback.
I am glad you enjoyed your stay in St Lucia
All the best and hope to see you soon.
Regards,
Sonet.
Miriam K - Feb 2018
Algehele gradering
Thanks.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dankie.
Lekker gebly. Ons was mal oor die swembad en die tuisgebakte muffins was die beste!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlin Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you for your positive feedback.
So glad you enjoyed the muffins.
Hope to see you again.
Regards,
Sonet
Karin M - Aug 2018
Algehele gradering
A very warm welcome, the hosts will do anything to make your stay memorable.
Hans V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie geniet op die plek.
Willem B - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie diens, mooi plek.
Jack V - Jun 2017
Algehele gradering
Perfect location from which to undertake trips into nature.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging as jy uitstappies na die natuur wil onderneem.
Skoon, stil, rustige plek vanwaar mens allerhande interessante uitstappies kan onderneem in die groter St. Lucia-vleilandpark/iSiMangaliso-area.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n rustige, eenvoudige en netjiese verblyfervaring.
Lees meerMarlin Lodge se terugvoer
Goeie dag Andre,
Ek is so jammer dat daar nie werk gemaak is aan die probleem met die stort.
Ons het intussen 'n hele ogradering gehad van die fasiliteite en al die badkamers is opgegradeer.
Hopelik sien ons julle in die nabye toekoms weer.
Groete,
Sonet
Walton M - Des 2016
Algehele gradering
Comfortable, clean and friendly.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Jan B - Feb 2016
Algehele gradering
Prima voor 1 nacht.
Rina B - Aug 2013
Algehele gradering
Fantastiese plekkie. Baie dankie aan Johan & Sonet vir julle gasvryheid.
Yvonne M - Sep 2013
Algehele gradering
Baie dankie!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garricklaan 62, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang