Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlin Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Jill H
1 nag
4.8
Jul 2022

Good overnight place to stay. The accommodation at Marlin Lodge is very good. We spent 1 night there. The rooms are comfortable. The breakfast was excellent. The staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ursula
Marlin Lodge
Good day Jill Thank you for the stay and thank you so much for the wonderful review. Home from Home! Marlin Lodge Team

Nico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

"Home away from home." Hierdie is nou 'n lekker blyplek. Ontvangs en ondersteuning van Isabel was uit die boonste rakke. Sy het ons gou laat welkom voel. Perseel, tuin en kamer was baie netjies en goed toegerus. Lekker naby aan die dorp. En dan daai ontbyt in die oggend - lekker, smaaklik met nogal keuses! Baie dankie, was regtig waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Marlin Lodge
Goeie dag Nico Wil net baie dankie se vir die ongelooflike mooi boodskap, ons waardeer dit vreeslik baie in die moeilike tye. Kom kuier sommer gou weer met die familie. Groete, Johan, Ursula en Isabell

Cornelia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Gerieflik. Het so lekker gebly. Die gasheer het ons gehelp om ons aktiwiteite te bespreek en was deurgaans vriendelik! Ons het dit geniet en sal dit aan enigiemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Marlin Lodge
Thank you so much for the positive feedback. I am glad you enjoyed your stay in St Lucia All the best and hope to see you soon. Regards, Sonet.

Miriam K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Dankie. Lekker gebly. Ons was mal oor die swembad en die tuisgebakte muffins was die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Marlin Lodge
Good day, Thank you for your positive feedback. So glad you enjoyed the muffins. Hope to see you again. Regards, Sonet

Karin M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2018

A very warm welcome, the hosts will do anything to make your stay memorable. A warm welcome, rooms are nice and cosy with your own little veranda, very well done. Breakfast is sumptuous, and can be enjoyed inside or outside. The host is knowledgeable and willing to help you book your tour in or around St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2017

Ons het baie geniet op die plek. Egte vakansieplek en die diere in die lake.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2017

Goeie diens, mooi plek. Als was goed en mooi maar geen TV in ons kamer nie het juis hulle gekies oor ons TV in ons kamer wou hê, ons moes heeltyd sitkamer toe gaan om TV te kyk, dan kon ons ander goedkoper plekke gevat het wat ook nie TV in die kamer het nie, sal volgende keer dubbel seker maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jack V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2017

Perfekte ligging as jy uitstappies na die natuur wil onderneem. Skoon, stil, rustige plek vanwaar mens allerhande interessante uitstappies kan onderneem in die groter St. Lucia-vleilandpark/iSiMangaliso-area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2017

Dit was 'n rustige, eenvoudige en netjiese verblyfervaring. Marlin Lodge het 'n warm verwelkoming gebied te same met 'n baie netjiese, skoon kamer. Die kamer is toegerus met 'n dakwaaier en air-con wat baie gehelp het in die warm dae. Die stort was egter baie swak aangesien dit met tye slegs 'n klein stroompie water gespuit het en die temperatuur was nie konstant nie. Nog 'n swakpunt, was die feit dat die kamer die eerste 2 dae 'n sterk visreuk gehad het. Goeie vakansiebestemming wat net verbeter kan word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Ursula
Marlin Lodge
Goeie dag Andre, Ek is so jammer dat daar nie werk gemaak is aan die probleem met die stort. Ons het intussen 'n hele ogradering gehad van die fasiliteite en al die badkamers is opgegradeer. Hopelik sien ons julle in die nabye toekoms weer. Groete, Sonet

Walton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Comfortable, clean and friendly. Great hosts and friendly staff coupled with fantastic breakfasts and cozy rooms makes the stay worth the trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garricklaan 62, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO8HE8KxrhoJlx5JKa65awYmUT9cQ5tZJ3OKKaFHuD8yhUy5nYO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 62 Garrick Ave St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.373668913128 32.415949702263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang