Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlo Huis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetweg 46, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Marlo Huis bied knus verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Gordonsbaai geleë is. Dit is 'n uitstekende opsie vir 'n oornagverblyf of 'n sakereisiger.

Hierdie woonstel kan gemaklik 3 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 'n verhoogde enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n sitarea en 'n TV met stromingsdienste. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Buite hierdie woonstel is privaat braaigeriewe, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 10 minute vanaf die winkels en is stapafstand vanaf die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Somersetweg 46, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetweg 46, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c0f86f2988567fc5419767e61305bd2630deaa690aef6e72f86a2e132916c01d933e07b61a4ad753bf95f86373dafdd3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 46 Somerset Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152482122022 18.869058422719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang