Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlot Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Kenneth M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Great work trip. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ashock
Marlot Guest House
Thank you for the stay, we hope to see you again soon. From Marlot management.

Andre R
1 nag
4.4
Jan 2023

Kort, maar taamlik gerieflik. Kamers het nie kragpunte binne maklike bereik nie, moes onder 'n tafel inklim om my selfoon te laai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jp Van Burick V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Goed. Netjies en skoon plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael L
1 nag
4.2
Des 2023

Relaxing, comfortable, but felt the rate overpriced for what I got. The room was squeaky clean as was the bathroom. The bar area and lapa were clean and neat. The pool was not blue, like the marketing photo, it was discoloured and murky, which was disappointing as it was an incredibly hot afternoon but the pool did not look inviting to swim in. The staff member behind the bar was friendly and bubbly and made me feel welcome. My room had no tea bags, just coffee and cremora sachets. Surely there should be a check for basics before your guest arrives? The WiFi kept kicking out even when there was no load shedding. As for the cremora sachets, I am sure given the price point which was room only, just a 250ml packet of long life milk would not cost much and given my extensive travels at similar price points, it's the little touches that make the difference and make you feel comfortable with the price you are paying. Finally, there was a big sign in the bathroom about not flushing condoms down the toilet. I found this vulgar and

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Ontsettend baie geniet. Dit is skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Parkering is baie veilig en die personeel het die Saterdagaand gereël dat ons 'n braai langs die swembad kon hou. Sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashock
Marlot Guest House
Baie Dankie Christelle. Lekker Dag. Salome

Theo-leighton D
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Baie lekker gebly! Eienaar en werkers is baie vriendelik en bedagsaam. Sal enige tyd weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ashock
Marlot Guest House
Baie dankie Annemarie. Lekker daggie.

Piet D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2022

Dit was baie aangenaam en vriendelike mense. Die ontvangs was puik, vinnig en maklik ingeklok. Kamer is netjies. Die yskas se glasrakkie was weg en ek het dit rapporteer. Die TV was nie op standaard nie. Daar is beperkte kanale wat nie 'n probleem is nie, maar die TV se kanale was heeltemal verskillend van wat op die lys is. Die ligging is goed en in 'n eenrigtingstraat wat dit maklik gemaak het om in en uit te gaan. Die straat is ook nie te lawaaierig nie. Ontbyt was standaard, maar ek was te laat om aandete te bespreek en het toe maar by 'n restaurant in die dorp gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2022

Was rustig en netjies. Die Marlot Guest House was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franco D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Dit was 'n veilige en rustige aand op pad na Magoebaskloof die volgende dag. Die kamer was skoon en netjies. Die beddens was gemaklik en oor die algemeen was dit 'n aangename ervaring. Al waarop ek kan kommentaar lewer is dat die handdoeke nie voldoende was nie en ons moes een handdoek deel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ashock Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenishstraat 49, Polokwane, 0700, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a0c11ba7ae151a1ee50ed4e8b4116c46373bf583756e483b6548275a13f95b2979db3a90caf76d689e76bbf7362854efe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 49 Devenish Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -23.902400748237 29.464736580849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang