Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlot Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ashock Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 34 resensies vir Marlot Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Kenneth M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth M

Great work trip.

Thank you for a wonderful stay.

Marlot Guest House se terugvoer

Thank you for the stay, we hope to see you again soon.
From Marlot management.

Marlot Guest House
Andre R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Kort, maar taamlik gerieflik.

Kamers het nie kragpunte binne maklike bereik nie, moes onder 'n tafel inklim om my selfoon te laai.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jp Van Burick V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp Van Burick V

Goed.

Netjies en skoon plek.

Michael L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael L

Relaxing, comfortable, but felt the rate overpriced for what I got.

The room was squeaky clean as was the bathroom. The bar area and lapa were clean and neat. The pool was not blue, like the marketing photo, it was discoloured and murky, which was disappointing as it was an incredibly hot afternoon but the pool did not look inviting to swim in. The staff member behind the bar was friendly and bubbly and made me feel welcome. My room had no tea bags, just coffee and cremora sachets. Surely there should be a check for basics before your guest arrives? The WiFi kept kicking out even when there was no load shedding. As for the cremora sachets, I am sure given the price point which was room only, just a 250ml packet of long life milk would not cost much and given my extensive travels at similar price points, it's the little touches that make the difference and make you feel comfortable with the price you are paying. Finally, there was a big sign in the bathroom about not flushing condoms down the toilet. I found this vulgar and

Christelle E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E

Ontsettend baie geniet.

Dit is skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Parkering is baie veilig en die personeel het die Saterdagaand gereël dat ons 'n braai langs die swembad kon hou. Sal die plek vir enigiemand aanbeveel.

Marlot Guest House se terugvoer

Baie Dankie Christelle.
Lekker Dag.
Salome

Marlot Guest House
Theo-leighton D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo-leighton D

Baie lekker gebly! Eienaar en werkers is baie vriendelik en bedagsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Sien sterre.

Marlot Guest House se terugvoer

Baie dankie Annemarie.
Lekker daggie.

Marlot Guest House
Piet D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Dit was baie aangenaam en vriendelike mense.

Die ontvangs was puik, vinnig en maklik ingeklok. Kamer is netjies. Die yskas se glasrakkie was weg en ek het dit rapporteer. Die TV was nie op standaard nie. Daar is beperkte kanale wat nie 'n probleem is nie, maar die TV se kanale was heeltemal verskillend van wat op die lys is. Die ligging is goed en in 'n eenrigtingstraat wat dit maklik gemaak het om in en uit te gaan. Die straat is ook nie te lawaaierig nie. Ontbyt was standaard, maar ek was te laat om aandete te bespreek en het toe maar by 'n restaurant in die dorp gaan eet.

Annemarie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P

Was rustig en netjies.

Die Marlot Guest House was baie netjies en skoon.

Franco D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco D

Dit was 'n veilige en rustige aand op pad na Magoebaskloof die volgende dag.

Die kamer was skoon en netjies. Die beddens was gemaklik en oor die algemeen was dit 'n aangename ervaring. Al waarop ek kan kommentaar lewer is dat die handdoeke nie voldoende was nie en ons moes een handdoek deel.

Christie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie B

Oud maar netjies.

Ek dink daar is beter plekke in Polokwane vir dieselfde prys of goedkoper.

Enid P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Enid P

Very impersonal.

Waited 20 minutes at reception upon arrival and departure. TV did not work, room tiny - in fact the room was as big as the bathroom. Compared to other places on the website this is way under par.

Yolandie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie S

Ons was daar net om te oornag, die plek is netjies, ontvangs was vriendelik. Sal vir seker dit aan enigiemand aanbeveel.

Ons was daar net om te oornag, die plek is netjies. Baie vriendelike personeel. Ons was tevrede!

Henko V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henko V

Nie baie soon nie.

Geen mense om te help by reception nie, dame wat kamer skoonmaak moet help. Geen koffie//tee in kamer nie. Gordyne vuil net 'n slegte ondervinding.

Gerhard M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard M

Nie baie gebruikersvriendelik nie.

Het nie 'n lekker ondervinding gehad by die venue nie - die stort se warm water het vir 10 min gespoeg en eventually reggekom. Die parkering van no. 1 was baie gevaarlik want dit is net reg langs die ry vlak waar al die karre moet in en uit in enkelbaan. Op die bespreking was die beskrywing van ontbyt so gestel dat dit gelyk het of dit ingesluit is, dit was nie - bietjie misleidend.

Christiaan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan V

Baie teleurgesteld in algemene diens.

Geen handdoeke, moes gaan vra. Koue water storte Maandagoggend.

Ina H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Voorwaar 'n plek om aan te beveel.

Goeie diens, netjies en veilig.

Anaïs C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anaïs C

Puik, was goed behandel, skoon en netjies.

Was 'n baie lekker ondervinding! Swembad is pragtig. Ontbyt is groot en heerlik, beslis die geld werd. Staff is baie vriendelik en doen moeite om mens goed te behandel.

Anaïs C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anaïs C

Regtig waarde vir geld.

Tweede keer in twee maande wat ons Marloth besoek. Was selfs beter as die eerste keer. Ons het ook die keer daar aandete geëet, regtig heerlik en waarde vir geld. Skoon kamer, skoon swembad. Eunice wat daar werk, is sekerlik deel van die rede hoekom dit so 'n aangename ervaring is om Marloth te besoek. Sy is baie vriendelik en professional, en gaan uit haar pad uit om mens te help. Hulle het my, my man en ons hondjie baie tuis laat voel die 5 dae wat ons daar was. Ons sal beslis weer en weer gaan!

Marlot Guest House se terugvoer

Goeie More, Anias

Baie dankie vir die baie mooi boodskap.

Marlot Guest House
Margaret S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Lekker gerus!

Personeeldame wat nagdiens by Marlot Gastehuis gewerk het was baie oulik en behulpsaam. Sy het ons met nog addisionele items voorsien soos ekstra seep, handdoeke ens. Ons het die volgende oggend 'n heerlike ontbyt geniet wat ons addisioneel met ons aankoms bevestig het. Dit was belaglik goedkoop, maar 'n heerlike ontbyt!

Sean H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H

The most pleasant and peaceful place to rest after long journey, staff were superb!

We can highly recommend the Marlot Guest House for the overall experience, the staff were efficient and helpful. We will certainly be back again if we in the area. Thanks for the wonderful service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die rustigste en aangenaamste plek om te rus na 'n lang tog, personeel was fantasties!

Ons kan Marlot Guest House vir die algehele ervaring aanbeveel, die personeel was doeltreffend en nuttig. Ons sal beslis weer terug wees as ons in die omgewing is. Dankie vir die wonderlike diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlot Guest House se terugvoer

Thank you very much, Sean. Keep well and see you soon.

Kind regards,
Sue

Marlot Guest House
Ina H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina H

Veilig en netjies.

Sal die akkommodasie aanbeveel.

Abrie C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C

Vriendelike en effektiewe ontvangs sentraal geleë.

Dit sal lekker wees as daar matjies voor jou bed en by die toilet sal wees. Die wintersoggendvloer is maar ongemaklik koud op jou voete.

Marlot Guest House se terugvoer

Good Afternoon, Abrie

Thank you for your review.
May I kindly ask in which room you have booked in and the date.
Please.

Kind Regards
Marlot Guesthouse

Marlot Guest House
Eugene V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Marlot het 'n verskeidenheid van kamers om jou sak te pas.

Marlot Guest House se terugvoer

Baie dankie, Eugene.

Marlot Guest House
Gustav &therese S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav &therese S

Heerlik dankie.

Kyk asb. na die toilet in die kamer met enkelbeddens, dit lek water op die vloer.

Henry H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H

Netjies en veilig.

Ruim, skoon en netjiese kamers. Veilige onderdakparkering en alles wat nodig is vir oornagverblyf. Ons kan nie oor die ontbyt kommentaar lewer nie (nie geneem nie).

Jenny D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny D

Kan beter fasiliteite gee.

Die kamers was baie netjies en skoon, maar sou graag 'n haardroër in die kamer wou hê. Ons was vir 'n wildsfees in Polokwane en besig met die stalletjies en stuur toe 1 person om almal se sleutels te kry. Toe ons na 12 uur die aand by die kamers kom was daar nie koffie/melk/suiker in die kamers nie - jy moet 'n koffiepakkie koop teen R20. Ons voel dit kan maar ingesluit wees in die prys. Met ontbyt het die dame nie gesien ons betaal voor by ontvangs nie, storm daar uit en skree voor almal dat ek net my rekening moet gaan betaal, onaanvaarbaar.

Marlot Guest House se terugvoer

Goeie more Jenny
Baie dankie vir die terug voering, ons vra groot onverskoning vir enige ongerief.
Die koffie pakkie moes aan U gegee gewees het toe U ingeboek het. Die kantoor het 'n haardroer gehad wat ons uitleen.
Die manier hoe jy genader was vir die uitstaande betaling was toetaal on van pas, het dit opgeneem met die eienaar en sal dan gehanteer word met die personeel wat aan diens was.
Van Marlot guesthouse vra ons groot onverskoning vir die ongerief wat U beleef het.

Baie dankie
Bestuur

Marlot Guest House
Nadia D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia D

Netjies en skoon.

Alhoewel kamers netjies en skoon was, was ons baie teleurgesteld om nie die oggend koffie in die kamer te kon drink nie. Daar is 'n ketel, maar moet jy vooraf 'n coffee pack koop wat nie aan ons genoem is nie. Die stort se warmwater-drukking was pateties, daar kom skaars water uit. Ons was in kamers 1 en 3 - dink die stort probleem was kamer 1. Die muurproppe is ook op baie ongemaklike plekke en moet jy meubels rondskuif om 'n selfoon charger of haardroër in te prop om te gebruik. Ons sal nie weer van hierdie gastehuis gebruik maak nie.

Marlot Guest House se terugvoer

Goeiemiddag Nadie
Vra groot onverskoning vir enige ongerief. Die waterdrukking in Polokwane is baie laag die afgelope maand.
Die koffie pakkie, 1 pakkie per persoon per dag is ingesluit, dit was veronderstel om uitgedeel te word die oomblik as u inboek en die sleutel ontvang.
Ek vra namens Marlot Guesthouse groot onverskoning vir enige ongerief wat u ondergaan het.
Gesëende dag

Marlot Guest House
Maryke D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Fantasties!

Sal graag weer daar oornag.

Vernon M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon M

We enjoyed our stay.

Conveniently located near places of interest, neat environment with very friendly staff always willing to make your stay memorable.

Eriica V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eriica V

Baie aangenaam.

Ek was net vir die aand daar gewees en was my ondervinding baie goed gewees. Ek sal definitief weer van hulle verblyf gebruik maak.

Kevin L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L

Skoon en lekker plek om te bly.

Lekker plek en sal dit vir almal aanbeveel.

Marlot Guest House se terugvoer

Baie dankie hoop om u gou weer te sien.

Groete,
Sue

Marlot Guest House
Annamare W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamare W

Gerieflik.

Die verblyf was skoon en netjies en die omgewing veilig. Probeer eerder in kamers 8 - 18 bly, aangesien dit groter ruimer kamers is.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenishstraat 49, Polokwane, 0700, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a0c11ba7ae151a1ee50ed4e8b4116c46373bf583756e483b6548275a13f95b2979db3a90caf76d689e76bbf7362854efe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 49 Devenish Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -23.902400748237 29.464736580849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang