Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Bush Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jacques L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Incredible. It was very nice. Peaceful and quiet. The animals were great to feed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het 'n rustige verjaarsdagnaweek geniet. Heerlike verblyf met uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik. Ons het die week by Marloth Bush Retreat deurgebring en het gevra of ons vroeg kon inboek, aangesien ons so 900 meter van hulle af is, en 10h00 by die verblyf moes uitgaan. Die plek was gereed, netjies en skoon. Die woning het al die nodige goed gehad wat mens nodig het om lekker te kon kuier. Die swembad was silwerskoon, en die tuin het wonderlik gelyk. Ons het ongelooflik baie diere gehad wat by ons kom kuier het, dag en nag. Ek sal mense wat graag 'n rustige, baie luukse vakansie/naweek wil hê, aanbeveel om met hulle kontak te maak. Hy is ook 'n kok, en maak sy eie pizzas van sy huis af, reg langs die vakansiehuis. Ek sal vir seker weer by hulle gaan kuier. Baie dankie vir die vriendelikheid en bystand reg deur ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect place in the bush. Just the most perfect place to go and rest your soul amongst nature. Hosts were just lovely and the accommodation perfect for 2 or 20 people. Definitely a place we will return to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Vreeslik lekker gebly en dit baie geniet. Ons het baie diere gesien wat na die huis toe self gekom het. Sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie geniet en beveel sterk aan. Baie rustig. 31 nagte het gevoel soos 'n week. Baie diere gevoer en lekker kos by die restaurant op ons voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pooba N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Very memorable. We really enjoyed our stay, especially having the animals at our doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isak R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker bos wegbreuk. Dit was ons 4de besoek daar. Altyd lekker. Eenheid het alles wat mens nodig het. Rustig en privaat. Naby alles. Pluspunt jy kan kos bestel teen 'n goeie prys. Het ons bederf met 2 lekker aandetes. Soveel diere wat daar rond beweeg. Sal almal aanbeveel om daar te besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniël V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie goeie verblyf, baie dankie vir Morné vir al die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Ons is vriendelik ontvang deur Mornè. Alles was skoon en netjies. Baie diere het kom kuier, onder andere vlakvarke, koedoes, bosbokkies, blouwildebeeste, ens. Ons het die paar dae heerlik gerus en baie lekker by Marloth Bush Retreat oorgebly. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Dit was so lekker! Die tyd het net te vinnig verby gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Genie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 240
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2215, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4313f08a19392d5818a459fae45bce6b62fb592fa46f9834517f1c28e2dddd82a240a03e667e8df949360bb325e0aaf96ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag, vir 8 mense 57 5 1 5 2215 Sekelbos Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -25.34601373943 31.777718067169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang