Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Getaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel. Ons het 'n ongelooflik lekker tyd gehad. Die blyplek is mooi netjies en het 'n heerlike atmosfeer. Sal beslis weer Marloth Getaway gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine Althea
Marloth Getaway
It was a pleasure having you as a guest in my home, Marlothgetawy. Looking forward to your next visit. Regards, Lorraine

Kristoff K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome. It's Kruger on your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie geniet. Baie stil en skoon. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Cozy, clean, comfortable with everything one needs to relax from the rat race. We had a wonderful stay. The host is brilliant and very kind. Would certainly be back soon. Cozy house with amazing wildlife on your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was rustig en 'n lekker manier om net weg te kom van die daaglikse gejaag. Ons het elke oomblik vreeslik geniet. Ons gasvrou was uitstekend en baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer terug gaan na Marloth Getaway!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig. Baie lekker plek om te bly, het heerlik ontspan en met al die verskillende wild wat elke dag kom kuier, maak die plekkie net nog so veel beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Heerlik en rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Gasvrou was baie gaaf en het ons onmiddellik tuis laat voel. Pad daarheen was net baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekker atmosfeer. Lorraine is 'n awesome host. Wild is mak. Ons het net geslaap in die huis en nie daar gekuier nie. Koop maar dierekos by die winkel en help voer, dit is tans baie droog en daar is geen kos vir die diere nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Lang verblyf
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Meer as bevredigend. Hierdie was die beste bestemming van al die baie wat ons al bespreek het. Dit het ten volle aan my verwagting en behoefte voldoen. Die huis is baie volledig toegerus met 'n goeie stoep wat uitkyk oor die bosveld met sy talle diete besoekers. Die gasvrou, Lorraine, was uiters behulpsaam en vriendelik wat die verblyf baie aangenaam gemaak het. Sal hierdie fasiliteit weer wil besoek. Dankie Lorraine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hoffie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gekuier in Marloth (soos gewoonlik). Die huis is goed geleë, netjies en met alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-straat 2336, Marloth Park Conservancy, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgf391UJJLrVQe95zZdmKrHNp5pUDoaf9IpCDiLRvFhL8V1Rx9N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 2336 Butterfly Street Marloth Park Conservancy 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.33988 31.77922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang