Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger Little Manor

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hellette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing en waarde vir geld. Jou gasvryheid was uit die boeke. Ongelooflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Tranquil, great game viewing. Wonderful relaxing experience with fantastic game viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hantie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2021

Baie netjies en goed toegerus. Gerieflike, netjiese woning. Goed toegerus met meer as wat ons verwag het. Gasvry en vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Our stay as always was fantastic and special! Staying in Little Manor was great and the place and bbq area is wonderful and we look forward to coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Excellent short break with fantastic animal viewing from comfort of your own home. House is nice and well-equipped with a wonderful open-viewing bedroom that allows you to wake to the sounds of birds and animals around your house. Great jumping off point for Kruger but also plenty of viewing opportunities from a viewing path that runs alongside the river. Only issue with Marloth Park is that whilst the super markets are good for emergency essentials they don't have a huge variety so suggest buying food on the way. The manager for the house worked overtime to make it a great break - many thanks and we look forward to coming back with the family in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2017

Wonderlike wegbreek. Sal definitief Little Manor aanbeveel. Mens hoef omtrent niks saam te vat nie, alles is beskikbaar in die huis. Estelle help ook onmiddelik indien daar enige vrae is. Baie dankie vir die mooi skoon huis, ons was 8 mense en het gemaklik gebly. Sal vir seker terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Dit was die skoonste huis waarin ons nog tuisgegaan het. Alles wat ons nodig gehad het was daar, veral in die kombuis. Meeste selfsorg eenhede het altyd iets wat kort. Ons het geleer om skerp messe en bakke saam te vat, juis om hierdie rede. Hier het ek myne nie eers uitgehaal nie. Ek sal hierdie plekkie regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1529, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZDM1M2I0LTEwM2ItNDMzNi1hMDE2LWI0MjIzN2ZiZWM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1529 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34917 31.76142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang