Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger Little Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1529, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marloth Kruger Little Manor is 'n stylvolle vakansiehuis met 'n Afrika-tema wat selfsorg-akkommodasie in die Marloth Park Bewarea bied, teen die grens van die Krugerwildtuin.

Daar is 3 en suite-kamers met lugversorging, 'n eetkamer- en TV-kamerarea en 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige geriewe.

Gaste kan in die lapa wat oor die swembad uitkyk, ontspan. Die braai-area is langs die park. Diere soos kameelperde, koedoes, sebras, impalas, wildebeeste, muishonde en volstruise loop vrylik rond voor jou stoep wat jou die ideale ervaring van die Afrika-bosveld bied. Daar is al meer as 300 spesies voëls in die area opgeneem.

Die Krokodilrivier wat hier verby loop vorm die suidelike grens van die Krugerwildtuin en gaste kan 'n skemerkelkie drink of piekniek hou by een van die uitkykpunte aan die oewer van die rivier. Die staproetes langs die Krugerwildtuin kyk oor die rivier uit en bied uitstekende geleenthede vir wildkyk vanuit Marloth Park. Dit sluit die Groot 5 in. Besoekers kan 'n daguitstappie na die Krugerwildtuin beplan aangesien die Malelane- en Krokodilbrug-hekke naby is.

Daar is heelwat restaurante by van die omliggende lodges beskikbaar sodat jy nie die omgewing hoef te verlaat nie. Daar is ook ander geriewe soos OTM'e, 'n slaghuis, supermark, wassery, hardewarewinkel en heelwat meer in die park indien nodig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Marloth Kruger Little Manor
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Finchstraat 1529, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Kruger Little Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1529, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZDM1M2I0LTEwM2ItNDMzNi1hMDE2LWI0MjIzN2ZiZWM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1529 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34917 31.76142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang