Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maryna M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was hemel op aarde met diere rondom jou. Absoluut lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Marloth Kruger View
Ons is so bly Maryna-hulle het hul tyd in Marloth Park geniet. Oulike gaste wat ons voorstel aan enige gasheer.

Dion V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Was a pleasant stay, awesome to see all the wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Marloth Kruger View
Definitely guests I would recommend to all other hosts. They were easy to communicate with and left the studio spotless.

Role V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek! Marloth Kruger View bied uitstekende akkommodasie - skoon, netjies, baie goed geleë met die mooiste uitsig en toegerus met alles wat jy nodig het. Die stil, rustige atmosfeer met die baie diere wat gereeld kom kuier het, was 'n aangename ervaring. 'n Baie vriendelike en behulpsame gasvrou! Marloth Kruger View het aan al ons verwagtinge (soos geadverteer) voldoen en selfs oortref! Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Marloth Kruger View
Ons waardeer die pragtige resensie en beveel die gaste aan vir enige verhuurders. Hulle het die ateljee in 'n mooi toestand nagelaat. Ons sien uit na hul volgende besoek.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Marloth Kruger View
Thank you for your beautiful review, Tasmin!

Leander J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gestap en die natuur geniet. Was stil en 'n lekker wegbreek van die geraas af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Ek sal Marloth Kruger View vir almal aanbeveel. Wat 'n ongelooflike ervaring. Ek het jare laas by 'n plek gebly wat so goed ingerig was. Ons eenheid was netjies en skoon en die eienaar loop vir seker die ekstra myl om haar gaste welkom en spesiaal te laat voel. Die borrelbad was 'n groot bederf. Ons het dit werklik geniet en gaan vir seker weer hier tuisgaan. Ek sal die plekkie vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beste ervaring. Die mooiste uitsig en die beste ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n besonderse lekker ervaring en vakansie in hierdie pragtige huis! Ek s. Uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik. Heerlik gerus, heerlik geslaap in kingsize bed, met katoen linne. In jacuzzi gesit op stoep en olifante aan oorkant van die Krokkedilrivier gesien, onvergeetlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Marloth Kruger View
Wonderlike gaste wat enige gasheer sal waardeer.

Lethabo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Perfection. Greatest experience ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Marloth Kruger View
It was a pleasure to host Lethabo. The studio was left in a very neat condition, even though it was not necessary. These are guests we appreciate.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331e1c5dd75f9bf2f8374385f0eaf45f4de532b5785d2a5dc73a6f258375b5ecd3111d0fa38f6cc41d8ca655f3cad68d4a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3229 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.333114543559 31.805413148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang