Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger View

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Feb 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 280 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marloth Kruger View bied selfsorgverblyf in Marloth Park, 'n bewarea wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die bekoorlike vakansiedorp is die tuiste van verskeie wild, insluitend 4 van die Groot 5.

Verblyf word gebied in 2 ateljee-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die oopplan-eenhede is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie in die eerste eenheid is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die tweede eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof induksiestoof en 'n mikrogolfoond/konveksie-oond. Bykomende geriewe in die eenhede sluit 'n slim-TV, lugversorging en 'n haardroër in. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Mens kan rustig sit op die verhewe balkon by die tafel met stoele, of in die Jacuzzi. Die gebou is naby die Krugerwildtuin se grens en as jy gelukkig is kan jy dalk 'n wilde dier van die eiendom af sien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maryna M
5.0
Was hemel op aarde met diere rondom jou. Absoluut lekker gewees.
Aug 2024
Dion V
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Was a pleasant stay, awesome to see all the wildlife.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Role V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Marloth Kruger View bied uitstekende akkommodasie - skoon, netjies, baie goed geleë met die mooiste uitsig en toegerus met alles wat jy nodig ...
Sien meer
Aug 2024
Leander J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gestap en die natuur geniet. Was stil en 'n lekker wegbreek van die geraas af.
Jun 2024
Mariette C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ek sal Marloth Kruger View vir almal aanbeveel. Wat 'n ongelooflike ervaring. Ek het jare laas by 'n plek gebly wat so goed ingerig was. O...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Kruger View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331e1c5dd75f9bf2f8374385f0eaf45f4de532b5785d2a5dc73a6f258375b5ecd3111d0fa38f6cc41d8ca655f3cad68d4a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3229 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.333114543559 31.805413148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang