Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger View

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Feb 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 280 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marloth Kruger View bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n bewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Hierdie bekoorlike vakansiedorp is die tuiste van verskeie wildspesies, insluitend 4 van die Groot 5.

Verblyf is beskikbaar in 2 ateljee-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Die oopplan-eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf in die eerste eenheid se kombuisie en die tweede kombuisie het 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-induksiestoof en 'n mikrogolf/konveksie-oond. Die eenhede het elk 'n Smart-TV, lugversorging en 'n haardroër. Daar is onbeperkte WiFi.

Gaste kan rustig op die geligte balkon met 'n tafel en stoele sit of ontspan in die Jacuzzi. Die gebou is naby aan die Kruger Nasionale Park se grens en as jy gelukkig is, kan jy diere sien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Maryna M
5.0
Was hemel op aarde met diere rondom jou. Absoluut lekker gewees.
Aug 2024
Dion V
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Was a pleasant stay, awesome to see all the wildlife.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Role V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Marloth Kruger View bied uitstekende akkommodasie - skoon, netjies, baie goed geleë met die mooiste uitsig en toegerus met alles wat jy nodig ...
Sien meer
Aug 2024
Leander J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gestap en die natuur geniet. Was stil en 'n lekker wegbreek van die geraas af.
Jun 2024
Mariette C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ek sal Marloth Kruger View vir almal aanbeveel. Wat 'n ongelooflike ervaring. Ek het jare laas by 'n plek gebly wat so goed ingerig was. O...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Kruger View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331e1c5dd75f9bf2f8374385f0eaf45f4de532b5785d2a5dc73a6f258375b5ecd3111d0fa38f6cc41d8ca655f3cad68d4a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3229 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.333114543559 31.805413148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang