Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger Whispering Ants

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Marloth Kruger Whispering Ants
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liaan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan B

Rustig en baie skoon.

Baie skoon en netjies.

Daan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L

Dit was 'n wonderlike kuier en ons almal het dit geweldig geniet.

Plek is baie netjies en alles is in die huis wat 'n mens nodig het. Baie dankie vir Estelle se vriendelikheid en gasvryheid.

Aletta J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta J

Dit is baie ruim, netjies en privaat.

Dit is die klein dingetjies soos ys, hout, beskuit, water, koffie etc. wat vir jou wag wanneer jy arriveer wat jou baie welkom laat voel.Marloth Kruger Whispering Ants is die plek vir 'n lekker vakansie. 'n Naweek is te kort om alles te geniet wat dit aanbied. Sal beslis weer terug gaan.

Linette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H

Dit was 'n wonderlike wegbreek en ons het dit geweldig baie geniet. Wens ons kon langer bly.

Whispering Ants sal beslis weer van ons hoor. Die plek is baie skoon en netjies met alles in die huis wat 'n mens nodig het. Ons is hartlik ontvang en het die beste tyd ooit gehad. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Jolene N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene N

It was awesome.

All I can say is it was awesome! Very clean and neat. Will definitely book there again.

Nathan R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan R

Excellent house, perfect for family getaway.

This is a lovely house which is ideal to either watch the world go by from the stoep or use as a springboard into the Kruger. That said we went into Kruger twice and had more animal sightings from within Marloth.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende huis, perfek vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie lieflike huis is die ideale plek om op die stoep te sit of om in die Krugerwildtuin in te gaan. Ons het 2 keer in die wildtuin ingegaan en het eintlik meer wild in Marloth sélf gesien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andrea M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M

Rustig en lekker warm weer.

Vir wegbreek vanaf stad na bosveld. Die beste plek ooit.

Marloth Kruger Whispering Ants se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Baie dankie dat julle die huis so netjies gelos het. Julle is fantastiese gaste.

Marloth Kruger Whispering Ants
Danel P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel P

Wonderlik, sal beslis weer gaan.

Baie netjiese en lekker verblyf, dankie, sal beslis weer van Estelle hulle gebruik maak.

Juandre J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre J

Dit is 'n lieflike plek, baie mooi netjies en veilig.

Whispering Ants is 'n lieflike plek, met alles wat jy nodig het. Was silwerskoon en netjies toe ons inboek. Estelle en James het ons vriendelik ontvang. Is alreeds besig om ons volgende Marloth wegbreek te beplan en ons gaan vir seker Whispering Ants weer bespreek.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1533, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiN2M0MDE3LTEzZjYtNGRjYi04ZDYwLTQ2ODg1YWY0N2JhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1533 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.349776967592 31.760834402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang