Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3875 Eagle

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Austin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig en geen probleme nie. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, gemaklik. Heerlike ervaring. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanza W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Salig. Pragtige slaapplek met baie wild om te sien op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sal weer daar gaan bly as die eenheid net beter skoongemaak word. Die huis was vol spinnerakke in die kamers se hoeke, dooie goggas teen die dak, blinders in die kombuis was vol stof en dooie goggas. Die dakwaaier is vol stof. Die stort se seep houer se skroewe is los en hang skeef. Die plastiek rak in die stort is vuil. Die toilet in die onderste kamer lek water. Die buite stoep se vloer was vuil. Die matras is gedaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Aangenaam, salfl weer gebruik en aanbeveel. Ja, ons het lekker gebly en die meeste van die tyd in die wildtuin deurgebring terwyl ons langs die rivier na die diere gekyk het. Ons het ook gebraai. Ek kon my tablet se data laai en dit saans gebruik, aangesien daar nie 'n TV-stel was nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Wonderful place to stay, will definitely stay there again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Alles wat jy kort vir 'n wegbreek. Lekker rustig gebly.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Heerlik net die nagapies, zebras en meerkatte het gekort. Baie lekker gebly vir die 2 aande. Sal voorstel dat die trappe by die swembad veilig gemaak word. Dit is ongelooflik glad en gevaarlik wanneer dit nat is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Huis is perfek. Dit was 2de honeymoon en beter as 1ste 1. Kon nie vir beter gevraag het nie. Alles was perfek. Niks meer nodig gehad nie. As ons geld gehad het, het ek maandeliks gehuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hillary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eagle-laan 3875, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGTKyPKGH62iM0jSmJcED7gy7pPvzqzWiUVSc7os3YFavTXPdE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 73 5 1 5 3875 Eagle Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.347222222222 31.791666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang