Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3875 Eagle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hillary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 73 resensies vir 3875 Eagle
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Austin V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Austin V

Lekker rustig en geen probleme nie.

Het baie lekker gebly.

Silvia D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia D

Rustig, gemaklik.

Heerlike ervaring. Sal weer gaan.

Leanza W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanza W

Salig.

Pragtige slaapplek met baie wild om te sien op die stoep.

Gerhard K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Sal weer daar gaan bly as die eenheid net beter skoongemaak word.

Die huis was vol spinnerakke in die kamers se hoeke, dooie goggas teen die dak, blinders in die kombuis was vol stof en dooie goggas. Die dakwaaier is vol stof. Die stort se seep houer se skroewe is los en hang skeef. Die plastiek rak in die stort is vuil. Die toilet in die onderste kamer lek water. Die buite stoep se vloer was vuil. Die matras is gedaan.

Hester M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Aangenaam, salfl weer gebruik en aanbeveel.

Ja, ons het lekker gebly en die meeste van die tyd in die wildtuin deurgebring terwyl ons langs die rivier na die diere gekyk het. Ons het ook gebraai. Ek kon my tablet se data laai en dit saans gebruik, aangesien daar nie 'n TV-stel was nie.

Monique G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Wonderful place to stay, will definitely stay there again.

See stars.

Ruan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Alles wat jy kort vir 'n wegbreek.

Lekker rustig gebly.

Annalize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V

Heerlik net die nagapies, zebras en meerkatte het gekort.

Baie lekker gebly vir die 2 aande. Sal voorstel dat die trappe by die swembad veilig gemaak word. Dit is ongelooflik glad en gevaarlik wanneer dit nat is.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jeanette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

Huis is perfek. Dit was 2de honeymoon en beter as 1ste 1. Kon nie vir beter gevraag het nie.

Alles was perfek. Niks meer nodig gehad nie. As ons geld gehad het, het ek maandeliks gehuur.

Martie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Baie gerieflik. 'n Verskeidenheid van diere het ons besoek.

Die huis was netjies. Alles wat nodig is, is daar. Heerlik gebly. Sal beslis weer dié huis besoek.

Adele H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Baie rustige wegbreek.

Baie lekker blyplekkie. Die huis het alles wat mens benodig. Die swembad is 'n groot pluspunt, beslis!

Theresa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa V

Rustig!

Ons het heerlik gekuier en gerus, maar die huis kort instandhouding binne en buite op die perseel. Van die meubels was gedaan en vuil. Kaste binne was ook vuil.

Yolanda F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Onstpannend, waarde vir geld.

Mens kry rus vir die siel. Die natuur is beeldskoon.

Carl B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B

Baie rustig met talle dierevriende wat kom kuier.

Die huisie is lekker ingerig met alles wat mens nodig het om weg te kom van die stad se gedruis en lekker te kuier. Ons het die boma baie geniet en waardeer veral tydens loadshedding - hulle kan nie die bosveld-TV afskakel nie. Die gasheer het ook konstant ons op hoogte gehou met die gebeure in en rondom Marloth - baie dankie daarvoor. Ongelukkig het die skoonmaakdienste nie oral skoongemaak vooraf nie, maar dit het gelukkig nie ons genot van ons verblyf beïnvloed nie.

Molly R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly R

Lekker maar te warm en te donker.

Wil net noem dat die aircon in boonste kamer die aircon onder trip as jy dit aansit. So net een aircon in die kamer werk. Res van huis te warm. Met loadshedding sal 'n groot lig waardeer word instede om selfoon te gebruik.

Megan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Megan M

Lekker vakansie met 'n paar uitdagings.

Die huisie was kleiner as wat ons gedink het, maar het alles gehad wat nodig was. Die yskas/vrieskas was af met ons aankoms en met die Desember-hitte en beurtkragkrisis het ons lank gesukkel om die yskas/vrieskas koud te kry om te keer dat dinge soos vleis, melk, ens. sleg raak. Ons het gesukkel met die lugreeling op die boonste vloer - daar het baie water binne-in die kamer gedrup en die lugreeling het gesukkel om koel te maak. Die huisie kan ook baat by 'n behoorlike skoonmaak vir insekte en ander ongediertes. Die braai-area is beslis die beste gedeelte van die huisie. Ons het lekker buite gekuier en het die swembad, en diere wat kom besoek het, baie geniet.

Wynand V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Rustigheid.

Baie lekker gerus en ontspan. Wild volop en natuur baie mooi.

Tinus W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Buitengewone bosbelewenis.

Heerlik privaat en omring met natuurlike inheemse bos. Maklik bereikbaar vanaf Marloth Park se hoofpad. Naby sentrum, maar nie te naby nie, net gerieflik. Baie gawe eienares. Alles wat mens nodig het is daar. Heelwat wilde diere wat mens kom besoek by die huis. Heerlik uitgerus hier. Baie naby Krokkedilbrughek van KNP.

Kaylen C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylen C

Relaxing.

It was amazing! Relaxing and being with the wild life was just great. Had a few visits from buck, bushbabies, mongoose and warthog.

Matteo P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matteo P

Very cozy.

3875 Eagle is good value for money, the shower was slightly unreliable probably due to the small geyser and the door at the top of the stairs was hard to open. Other than that I would highly recommend it as accommodation.

Francois E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois E

Besoek van wild geniet, baie rustig

Sien sterre.

Marlene D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Baie gerieflike plekkie.

Alles was netjies en skoon met ons aankoms. Baie bedagsame eienaar. Het ys in vrieskas gesit en die lugreëling was heerlik koel. Ons sal beslis weer by die plekkie kuier.

Samantha W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Peaceful, comfortable, scenic.

3875 Eagle is situated in such beautiful spot in the park where many animals roam. We had a family of warthog and 2 wildebees that spent the nights sleeping next to the house and we could hear the lions roar each night too. The park has a beautiful look out spot and is nice and close to the Kruger gates. Truly a perfect getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, gemaklik, mooi.

3875 Eagle is op so 'n pragtige plek in die park waar baie diere rondloop, geleë. Ons het 'n familie vlakvarke en 2 wildebees gehad wat die nagte langs die huis geslaap het en ons kon ook hoor hoe die leeus elke aand brul. Die park het 'n pragtige uitkykplek en is lekker naby die Kruger-hekke. Voorwaar 'n perfekte wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johannes F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes F

3875 Eagle het aan ons verwagtinge voldoen en alles gebied wat ons nodig gehad het.

Die geriewe was voldoende, gemaklik, skoon en in werkende toestand. Die diere om die huis het 'n rustige atmosfeer geskep. Al kwessie wat kan aandag kry is die stort se warmwatersisteem. Dit kan beter werk.

3875 Eagle se terugvoer

I do apologize for shower problem which we are aware of but due to the water pressure problems in Marloth there is nothing we can do about it

3875 Eagle
Debbie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D

Rustig in die bos

Baie gerieflike huisie met baie diere wat kom oë wys. Nagapies is die oulikste.

Rita F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F

Altyd lekker in die natuur.

Die blouwildebeeste, koedoes, vlakvarke en nagapies was 'n belewenis.

Sylvi N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvi N

Fantasties. Dit was so 'n lekker plekkie sal graag weer terug gaan

Veilig, ruim en heerlik koel in die warm dae. Huis het alles wat jy kan nodig hê. Naby aan die winkels maar jy hoor geen verkeer.

Sylvia O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia O

Professional service from Hillary at 3875 Eagle, Marloth Park.

Thank you to Hillary the owner for a lovely stay. We had everything we needed, and your personal touch made it feel like a home away from home.

Gerrit B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Lekker verby.

Die eienaar het paar keer gekontak om te hoor of als reg is. Die diere-besoeke was uit ander wêreld. Het heerlik gebly.

Tom V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom V

Baie rustig.

Dit was baie aangenaam om vir 'n paar dae by 3875 te kuier. Die diere het gereeld kom kuier.

Lize B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B

Gerieflik.

Die huisie is baie gerieflik, goed toegerus en die host is baie behulpsaam en vinnig op haar foon om vrae te antwoord. Ons het niks kortgekom nie en ons naweek was baie lekker. Die diere kom ook gereeld na die huisie toe en die nagapies was ook lekker om te sien! Enigste nadeel vir ons was dat ons naby die inkopiesentrum en hoofpad was wat baie besig is gedurende langnaweke en skoolvakansies. Dit lei daartoe dat die karre heelwat geraas maak soos hul op en af in die hoofpad ry. Maar buiten dit sal ek vir seker die huisie aanbeveel.

Luzanne H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne H

Dierbare boshuis.

Dit was die perfekte, bekostigbare wegbreek. Netjies en alles wat mens nodig het in een plek.

Etli V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Etli V

Ongemaklik weens bye.

Daar was 'n probleem met aggressiewe bye wat agterbly het nadat hul nes verwyder was wat die naweek uiters onaangenaam gemaak het en 5 van 6 mense het steke gekry wat 'n ernstige gesondheidsrisiko kon veroorsaak het waarvan ten minste een 'n dokter moes besoek.

Johanita B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita B

Baie lekker oorgebly.

Baie lekker huis, baie diere gesien wat kom water drink het. Naby die winkelsentrum vir ys en vir daai ietsie wat by die huis vergete agter gebly het.

Joritha F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joritha F

Wonderlike ervaring.

Dankie vir die lieflike akkommodasie wat in alle behoeftes voorsien. Heerlik om buite te sit en al die diere-besoekers te geniet.

Willem J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

My derde kuier by 3875 Eagle - weereens wonderlik.

Sien sterre.

William S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Perfect for this pair of oldies.

Appreciated proximity to shops and tar road. House well appointed and comfortable. Animals and birds a real treat. A lovely 10 days.

Liezel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Baie gerieflike huis.

Baie skoon en gerieflik, sal beslis weer daar vakansie hou.

Gavin S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Awesome unit and stay.

I was very impressed with the unit, just one observation though, some of the coffee mugs are cracked and should be replaced. Other than that I will definitely be back early next year.

Piet V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Rustige atmosfeer wat pas in die Bosveld.

Diere wat kom groet het was baie mak. Die nagapies het ons saans kom vermaak en kos uit die hand kom eet, selfs in die bome met hulle flinke spronge en gemaklik op ons skouers vir kos kom bedel.

Ian P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P

Baie netjiese blyplek, goed toegerus en baie rustige omgewing.

Goeie organisering deur eienaar. Uitkloktyd is net bietjie vroeg.

3875 Eagle se terugvoer

I will make the check-out time later. Thank you for your input.

3875 Eagle
Karin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S

Baie aangenaam en rustig.

Gaste moet met bespreking in kennis gestel word dat swembad nie gebruik mag word nie, nie eers na betaling gemaak is nie, siende dat al die eiendomme rondom se swembaddens vol was. Met die klimaat sou dit wonderlik gewees het om te kon afkoel.

Jaycee C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaycee C

Skoon en netjies met lieflike atmosfeer, stilte en rus vir die siel.

Sal enige tyd weer wegbreek na Eagle. Het heerlik gekuier, geluister na die dieregeluide saans en die swembad baie geniet. Skoon, bekostigbaar en netjies.

Stephan L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan L

Dankie, die verblyf was rustig en aangenaam.

Die huisie het wel aandag nodig met vloerteëls wat op verskeie plekke kan los raak. 'n Paer buite vloerteëls is gebreek. Die kombuisgedeeltes wat geverf kan word, kort 'n bietjie verf. Beddegoed skoon. Rustig met die verskillende diere wat ons besoek het.

3875 Eagle se terugvoer

We are aware of loose tiles in the house, thank you but due to drought and movement of the house they keep coming loose. As for outside tiles, they were broken by the zebra before we put the fence up and cannot get the same tiles to replace them. The house was painted less than a year ago but it is very difficult in the Bush to keep walls clean with geckos etc. always in the house.

3875 Eagle
Mariette V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V

Belewenis.

Dit was 'n aangename plek, baie goed toegerus. Net jammer die swembadjie het nie water in gehad nie. Veral met temperature wat bo 35 grade was. Maar andersins was dit 'n baie baie aangename plek en ons het die plek maklik gevind en als was daar wat ons nodig gehad het en ons verblyf was aangenaam. Ons het baie diere gesien en die huisie is naby die winkels ens geleë.

3875 Eagle se terugvoer

I am very sorry about the pool situation, but due to the water restrictions, we are not allowed to fill pools. Once again, please accept my apologies for the inconvenience caused.

3875 Eagle
Zaan V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaan V

Was rustig en gemaklik.

Was regtig lekker, sal weer daar wil bly, die wild naby die huis is iets besonders.

Willem J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Dit was baie lekker.

Sal definitief weer wil gaan. Alles was net reg vir ons.

Hennie H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H

Baie rustig en gerieflik. Ideaal geleë.

Regtig 'n aangename plek om in te bly.

Marinda L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Ruim en rustig.

Goeie area, lekker boma en braai area. Diere was volop om huis, het tot nagapies geniet.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you Marinda, we look forward to welcoming you again in the future.

3875 Eagle
Riana V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V

Atmosfeer wonderlik.

Akkommodasie kort beslis aandag. Gebreke en tekorte is aan agent deurgegee. Kan regtig aandag gee aan netheid. Andersins 'n ongelooflike natuur ervaring.

Linda D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Comfortable and affordable albeit not very clean.

We enjoyed our stay. It was what we paid for. No expectations of grandeur. Just the basic amenities. The rental agency or property managers should pay closer attention to the cleanliness but other than that we had an awesome stay.

Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Die huis is baie oulik behalwe dat ons nie die deck kon gebruik nie en die lugversorger het nie gewerk nie.

Die huis is baie oulik uiteengesit. Die hoofslaapkamer se bed was nie opgemaak nie so ons moes in die gastekamer slaap en derhalwe kon ons nie die deck gebruik nie. Die huis was nie baie skoon gewees toe ons daar gekom het nie. Grootste probleem was dat lugversorger nie gewerk het nie, en nadat agent gekontak was, het hy geen poging aangewend om dit spoedig te laat herstel nie.

3875 Eagle se terugvoer

The main bedroom is downstairs where there is a bigger bathroom, a dressing table and more cupboard space. The house is booked as a whole for guests who may use all the facilities, including the deck, despite where they sleep.
A bad electric storm knocked out the air-conditioner that subsequently tripped, due to power surges - there was nothing wrong with the unit itself.
Unfortunately, unavoidable eventualities occur and for that we apologize profusely.

3875 Eagle
Jakkie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie P

Was uiters teleurgestel in manier waarop ons hanteer was om die sleutels in ontvangs te neem en netheid van eenheid.

Alle dokumentasie ontvang het aangedui dat sleutels tot en met 19H00 in ontvangs geneem mag word. Na vele oproepe het ons uiteindelik die persoon van wie die sleutels ontvang moes word in die hande gekry en was die persoon redelik onbeskof en het dit vir ons baie duidelik gemaak dat sleutels slegs tussen 14H00 en 18H00 in ontvangs geneem word. Met ons aankoms was die eenheid geensins netjies nie en was die eetgerei vir seker nie skoon nie - die braaitang, van die borde en bekers was vir seker nie skoon nie en moes ons noodgedwonge op Sondagoggend die eetgerei en vloere van die eenheid was. Die eenheid self is baie goed geleë, goeie waarde vir geld en dit is uiters lekker om daar te ontspan. Ons sal enige tyd weer van hierdie eenheid gebruik wil maak, maar sou ten sterkste aanbeveel dat persone wat verantwoordelik is vir instandhouding en netheid van die eenheid, meer ontvanklik is en dat die eenheid in 'n skoon en netjies toestand is, wanneer besoekers arriveer.

Madalene D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Madalene D

Ons het dit baie geniet in die natuur.

Dit was baie lekker, huis is netjies en lekker sentraal naby winkelsentrum.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you, Madelene - we hope to see you again in the future.

3875 Eagle
Marissa N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa N

Absolutely awesome.

The little double story house is very charming and the resident bushbaby just adds to its charm. I would definitely recommend 3875 Eagle and will most definitely want to holiday there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut awesome.

Die klein dubbelverdiepinghuis is baie bekoorlik en die inwonende nagapie dra net by tot die sjarme. Ek sal definitief 3875 Eagle aanbeveel en sal definitief weer daar gaan vakansie hou!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review Marissa. We look forward to accommodating you in the future.
Very kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Kathy P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy P

Wonderlik, gerieflik en lekker stil.

Vir ons was dit verskriklik lekker, maar as mense kinders het sal dit lekker wees as daar TV-ontvangs is.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Andre V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Dit was heerlik, lekker rustige atmosfeer.

Heerlik om weg te breek van gejaagde lewe, rustige atmosfeer heerlik in die natuur.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Wonderlik om deur die diere self verwelkom te word.

Met ons aankoms was ons dadelik begroet met die pragtige gesig van 'n klomp rooibokke, die groot ooie met heelwat lammertjies en sommer gou gou ook 'n klompie koedoes, sebras, groot bobbejane en vlakvarke. Met dagbreek die volgende more terwyl ons so buite staan en koffie met 'n beskuittjie geniet het sebra se kind 'n happie beskuit kom vra gevolg deur 'n hele vlakvark-familie. Dit was 'n heerlike ervaring vir ons ou stadsjapies en beveel die park sonder huiwering aan.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Venetia F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Awesome place and surrounding. Beautiful animals.

Awesome place to stay. Returned well rested after a week-end in a nature spot like that.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your kind review Venetia.
We look forward to accommodating you again in the future.
Kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Willem J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Uitstekend met wonderlike diere-besoekers.

Ons het die verblyf heerlik geniet en sal definitief weer wil gebruik maak van die huis.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future.
Kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Gert M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Wonderlike plek om rustig te verkeer met jou familie. Goeie alternatief vir verblyf vir besoek aan die Krugerwildtuin. Huis was skoon en netjies en het perfek vir ons as twee mense gewerk.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Mardeleine R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mardeleine R

Asemrowende, onvergeetlike, rustige vakansie vir buite natuur.

Wonderlike ervaring en heerlike, rustige omgewing. Enigste iets wat ek wel kan voorstel is dat daar bietjie meer gelet word op die eetgerei ─ meeste was vuil en moes eers gewas word voordat ons dit kon gebruik het. Die yskas en kaste bo-op is ook redelik onder die stof gewees en kan skoon gemaak word voordat vakansiegangers inkom. Die bed wat tot ons beskikking was, is deur geslaap en ons kon glad nie regtig lekker slaap nie... voel of daar orals goed in mens se rug insteek en dit was baie ongemaklik, maar nogtans het al die ander dinge daarvoor vergoed en kon ons dit oorsien, maar sal voorstel dat die eienaar daarop let.

Jeanette P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette P

Heerlike kuierhuis.

Die huis was alles wat belowe is. En ons het lekker gekuier. Moes ongelukkig weens persoonlike redes n aand vroeër uitklok. Enigste 2 negatiewe punte was die lugversorger wat die kliënte nie kon/mag gebruik nie, omdat die kontrole nie beskikbaar was nie. En daar was geen voorsorg getref, of vooraf waarskuwings gegee, vir die daaglikse kragonderbrekings by Marloth nie.

Gudrun O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gudrun O

Kon beter wees.

Die huisie is pragtig en goed ingerig - alle geriewe is daar. Dit was net nie skoongemaak nie. Die yskas en vrieskas was vol vingermerke en vuil, die waaier het 'n stoflaag op wat skrik vir niks. Elke keer as ons hom aansit is daar net vuil stof wat waai. Die asdrom is vieslik vuil gewees met net 'n swart sak in. Die dame by wie ons die sleutel opgetel het (nie die eienaar nie) is nie baie vriendelik nie.

Susan S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Ongelooflik.

Dis die eerste keer in my lewe dat wilde diere so naby my kom. Mielies uit my hand eet. Vlakvarke vir ons op die stoep kom kuier. Stertjies penorent. Die ligging is uitstekend. Voel veilig. Dit is oop en jy kan sien wat rondom jou aangaan. Goed geleë, met uitstekende kliëntediens.

3875 Eagle se terugvoer

Thank you so much for your review Susan, I look forward to accommodating you again in the future.
Wishing you and your family a beautiful and peaceful festive season.

Kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Antionette J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J

Dit was asemrowend lekker, sal dit weer kies.

Die verblyf was lekker. Alhoewel daar nie baie diere was nie, het n paar hulle opwagting gemaak om te kom kyk of hulle iets te ete sou kry.

3875 Eagle se terugvoer

Good day Antionette

Thank you so much for the review you gave us for 3975 Eagle, Marloth Park. We look forward to being able to accommodate you again in the future.

Kind regards

Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Mansel B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mansel B

Bird and animal life a real treat.

The bird and animal life was a real treat for us city dwellers. We saw warthog, zebra, kudu, wildebeest, giraffe and impala to name most of them, but for us the real treat was seeing the nag-apies each evening. Birds birds, birds ... what a delight ... who needs the Kruger.

Lisa V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Dit was my eerste ondervinding van Marloth Park, en die plek het ons verwagting oortref.

Sien asb. die sterre.

Johan V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker gebly.

Dit is 'n belewenis om so in die natuur te wees, en om mak wilde diere rondom jou te kan sien en te beleef. Voedsel vir jou siel.

Lindi M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi M

Our stay was very nice

Our stay was very nice, looking forward for the next vacation!!!!

Charlene O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Aangenaam!

Kos vir die siel, rustigheid.

Louis P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis P

Nice environment

Very nice setting. Good stay.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eagle-laan 3875, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGTKyPKGH62iM0jSmJcED7gy7pPvzqzWiUVSc7os3YFavTXPdE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 73 5 1 5 3875 Eagle Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.347222222222 31.791666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang