Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoeslaagte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marinda U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda C
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker gebly, baie diere besoeke, goeie ligging en voorwaar vriendelike mense. Lekker gebly, baie diere besoeke, goeie ligging en voorwaar vriendelike mense en lekker gerus met die rustigheid om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Koedoeslaagte
Ons kan nie wag om julle weer te ontvang nie!

Hanlie B
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Die diere het ons harte gesteel en die huis met sy lieflike stoep was 'n wenner! Ons het heerlik saam met familie gekuier. Die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, was 'n groot plus! Die eienaars is baie hulpvaardig maar meng glad nie in tydens jou verblyf nie en as iets fout gaan kan mens dit dadelik onder hulle aandag bring. Die diere, veral die Bosbokkies was net die beste! Veral mamma bok en Flenteroor. Sal beslis weer daar gaan kuier as ons kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Heerlik gekuier en gebly met geen probleme. Baie lekker, alles goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Koedoeslaagte
Baie dankie vir mense soos julle, wat lief is vir die natuur en die diere. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Elzette P
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Goed gelee op die stoep van die wildtuin. Ons het lekker gebly. Alles wat mens nodig het, is in die huis en Nellie het vir seker gemaak ons bly ingelig oor benodighede en nuutste verwikkelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Teresa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Relaxing, peaceful and beautiful. An outright 10 stars for Cobus and Nellie! Set away from the road, this was ideal for our whole family. Close to the animals we love dearly. We had 13 kudu's around our stoep at one stage. Bushbuck, duiker, banded mongooses, bush babies and a genet, to name some. Our hosts were wonderful and we'll go again as soon as we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy E
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Great place to stay for a large family group, with lots of animals visiting. Was great for a lovely family get-together! Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Koedoeslaagte
Thank you. You left the unit in an immaculate condition. We would love to see you again! Cobus en Nellie

Teresa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Fabulously peaceful, pleasant and enjoyable. Cobus and Nellie are excellent hosts. Set away from the road, this was an ideal home for our family get-together. Amazing visits from the animals. Exciting night sounds from the Kruger. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis F
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jun 2023

It was pleasant and the owners are nice, but... The house has an attached flat next to it where the owners stay, which makes it akward to have a braai outside and chat with each other without disturbing them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Cobus
Koedoeslaagte
Hi Theunis. Baie dankie dat julle sulke bedagsame gaste is. Wees gerus, rustige gesels en lag is so gesellig! Dit is maar net Marlothpark se reels dat harde geraas nie toegelaat word nie.

Caren H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

An awesome experience. Our family had an amazing time. Our children loved the animals and splash pool was a big hit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YzhmYjI4LTc1NDItNDZkZS04YWZlLTgwYjgyNGQ1ZWMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 65 5 1 5 3364 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.341764852927 31.809263152525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang