Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Park Hippo House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Henry S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfekte bestemming in Marloth Park. Baie lekker gebly. Plek was netjies en baie diere het kom kuier. Vir die mense van Australië was dit werklik 'n belewenis wat hulle nie vinnig sal vergeet nie. Kamers almal baie goed en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ideale kuier huis. Pragtige ligging. Mooi ligging, ruim, interessante kuierhoekies en buite kuier ruimte. Ideale huis vir familie kuiers. Ons het groot waardering vir die hulp tydens die verblyf, asook toe ons goed daar vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great view. Hippo House is beautiful and I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome. Baie lekker en die persoon wat daar was om skoon te maak was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanndre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Al die diere en goeie vriende maak vir 'n wonderlike wegkomkans. Ons het die ligging en die huis terdee geniet. Was heerlik om na die seekoeie te luister en die kudus en zebras het kom kuier. Bheki was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Gemaklik en pragtig. Die uitsig is stunning, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annique B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Apr 2024

Vuil. Was okay, glad nie wat ons in gedagte gehad het van 'n lekker familie kuierhuis nie. Die rivieruitsigdek is regtig 'n mors, trappe-styl. Niemand wil daar bo by die aangelaste lap gaan sit nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rose S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2024

Memorable. We enjoyed ourselves but I think they need to improve on having linen changed. There was no housekeepers until on the last day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Desiree' V
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

So impressed with the location, services and such a beautiful house we really enjoyed our stay, will definitely book again! The house was clean and serviced daily and even the generator put on during loadshedding by the care taker, great house for family or group of friends, love that it's so close to the fence looking into Kruger over the river, saw plenty of animals on a daily basis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene K
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Moeite werd. Ons het heerlik gerus en elkeen kon gemaklik doen wat hy wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 750
R3 750 R3 375
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 750
R3 750 R3 375
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3295, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3b218033c85c0eec5f4f1899a12180409420360bc3c14761e996c25ff1d1acc57bebded19b634f08f492c927642b9caa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 750 nouVanaf R3 375 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 3295 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336593078778 31.812248909504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang