Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Pride

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anuschka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Stylvol en netjies. Gasvrye eienaars. Lekker klein swembad. Die verblyf by Marloth Pride was baie mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly en ek sal dit vir seker aanbeveel. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Die klein swembad was baie gerieflik tydens die warm Desember en elke kamer het ook sy eie aircon. Die eienaars het ook 'n camping cot voorsien vir my jong seuntjie, wat dinge baie gerieflik gemaak het. Ek kan met gemak Marloth Pride aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vriendelike mense. Skoon en mooi blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SANDY
Marloth Pride
Good afternoon Ian We would like to thank you for your review on Marloth Pride and look forward to seeing you in the future. It was an honour having you as a guest. Kind regards Sandy

Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie skoon, goed toegerus. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms. Baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies met genoeg ruimte vir die gesin. Die gasvrou en haar man is baie vriendelik en maak die verblyf soveel meer genotvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SANDY
Marloth Pride
Good morning Danie, Just want to thank you for my rating at Marloth Pride and we look forward to seeing you and your family again. Kind regards, Sandy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

SANDY Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaat-straat 181, Marlothpark, 1700, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc989529c748d173c2136634fecc5f95617f460ca708ff472bab4d960cb2c6685f389b13cb1f20056b252daae4257e3f6bde4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 181 Kiaat Street Marloth Park 1700 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.396499333035 31.764022629074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang