Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ronel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wow wow and wow, awesome. What a memorable experience. Stellah was so helpful and treated us like royalty. The kids fed the animals each day. Their words: Mum, this was the best holiday ever! We truly relaxed and were able to enjoy nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker. Baie lekker. Beddens en beddegoed van goeie kwaliteit. Ruim kamers. Voldoende huisraad. Skoonmaakdiens op die perseel. By die winkelkompleks. Baie wild en voëllewe om die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule House
Baie dankie vir jul terugvoer! Hoop om jul binnekort weer te sien!

Elana W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike huis. Heerlike huis. Baie goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig. Baie gerieflik, netjies en die ligging is ideaal en maklik om te bereik. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Very enjoyable. The house was clean with all the amenities needed. The sparkling pool and braai area was an enjoyment to use. We had frequent visits from the various animals in the park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dit was fantasties! Baie groot, netjiese en privaat huis met Paul, die vriendelike huishulp/opsigter/instandhouer as jy dit benodig. Lekker swembad en braai-area op die voorstoep waar al die diere kom groet. Geleë loopafstand van 'n netjiese drink-/eetplek en as jy verder kan of wil loop, kan jy loop tot by die winkelsentrum met 'n waterpark vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly by Rinkhals huis. Paul was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Great time. We had a good stay, place was clean and tidy. It's a great place to go and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmar
Rinkhals Athule House
Thank you for your feedback! Hope to welcome you back soon!

Chenelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Great memories! As a family with 2 teenagers and a 5-year-old (with special needs), we had a great time! Shops and entertainment areas are within walking distance of the unit. Great house layout and the pool/boma area was perfect! We will see you definitely soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule House
Thank you for your great feedback! We hope to welcome you back very soon at a good discounted rate! Stay safe!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals Laan 2234, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA457130d6a2de9afc9673fb4eec8b5be725f1b122a81cab1b940069706debe71c6696b98b23081181c34aafe3220d35cfdc3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 2234 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347531976365 31.77844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang