Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule House

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals Laan 2234, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rinkhals Athule House bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n grasdakhuis in Marlothpark.

Dié huis met lugversorging en 3 slaapkamers is geskik vir 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n ekstra gas.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n toonbank met stoele toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n pooltafel.

Die huis het 'n tuin-uitsig, 'n stoep, balkon, braai-area en 'n privaat swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Elana W
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike huis. Heerlike huis. Baie goeie kommunikasie.
Aug 2024
Lorraine B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie gerieflik, netjies en die ligging is ideaal en maklik om te bereik. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam.
Jul 2024
Leon V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.
Mrt 2024
Bernard K
Gesin met tieners
5.0
Dit was fantasties! Baie groot, netjiese en privaat huis met Paul, die vriendelike huishulp/opsigter/instandhouer as jy dit benodig. Lekker swembad en...
Sien meer
Jul 2023
Martin S
4.8
Very enjoyable. The house was clean with all the amenities needed. The sparkling pool and braai area was an enjoyment to use. We had fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rinkhals Laan 2234, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Rinkhals Athule House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals Laan 2234, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA457130d6a2de9afc9673fb4eec8b5be725f1b122a81cab1b940069706debe71c6696b98b23081181c34aafe3220d35cfdc3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 2234 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347531976365 31.77844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang