Marloth Wild Fig
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Daniel C - Jun 2024
Algehele gradering
Five stars without a doubt.
Lees meerMarloth Wild Fig se terugvoer
We are very thankful for Daniel's beautiful review. His attention to detail to inform potential guests is highly appreciated. Daniel's parents left the Studio impeccably clean, it looked like no one had occupied it. Without a doubt, we recommend them to any other host.
Christine P - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons waardeer Christine se pragtige resensie. Hulle was gaste wat altyd welkom is.
Petro H - Aug 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Dankie vir julle mooi antwoord. Ons hoop ons sien julle binnekort weer en dan eerder in een van ons nuwe Marloth Kruger View Ateljees vir uitsigte van die Kruger vir julle.
Adele B - Jan 2023
Algehele gradering
Super comfortable with all that we needed. Solar power was wonderful - didn't even know when load shedding was taking place.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Thank you for your lovely review Adele. We are glad the new uninterupted solar power supply was appreciated. Guests such as yourselves are highly recommended to all hosts.
Martiens P - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Baie dankie Martiens vir n wonderlike, goed uitgedinkte resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Mense soos julle is altyd meer as welkom.
Juane’ D - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Dankie vir jou resensie Juané. Kom gerus weer.
Diana S - Okt 2023
Algehele gradering
Very impressed.
Marloth Wild Fig se terugvoer
It was a pleasure to host Diana. They are friendly and communicative, and left our place neat and tidy when they checked out. We will definitely host them again in the future.
Alison H - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely quiet place to stay.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Thank you Alison, you were a pleasure to have. It is good you had some visits from the giraffes, as they like this area.
Christan M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Baie dankie Christan vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het ons plekkie in die bos geniet. Julle is altyd welkom.
Suzani E - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons waardeer sulke oulike gaste soos julle is en dit is lekker om te weet julle geniet die bosveld terdeë. Julle is altyd baie welkom!
Anezelle C - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was soos vakansiehuis weg van huis. Ons het baie lekker gebly en die wildlewe terdeë geniet!
Marloth Wild Fig se terugvoer
Dit is goed om te weet julle het die diere en die huis geniet Anezelle. Ons hoop die bos roep julle gou weer terug.
Ben K - Jul 2022
Algehele gradering
Vyfster, sal my beslis weer sien.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons is bly julle het Marloth Park geniet. Dankie vir die vyfster.
Carlo V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing tog naby aan alles.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou en jou familie te akkommodeer. Ons hoop julle kom gou weer om die bos te geniet.
Karie V - Jun 2021
Algehele gradering
Stilte in natuur is altyd belangrik, het daaraan voldoen.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons sal julle baie graag weer wil ontvang Karie. Gaan kyk gerus op Lekkeslaap na ons 2 splinter nuwe eenhede genoem Marloth Kruger View, met sonkrag, jacuzzi en uitsigte oor die Kruger.
Estelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek saam met hartsmense.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons het julle verblyf hier waardeer. Lyk my dit is tyd weer vir n bos wegbreek. Gaan gerus kyk op Lekkeslaap vir ons nuwe Marloth Kruger View Studios met uitsigte oor die Kruger.
Cornelis V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Cornelis, kom geniet gerus weer Marloth Park. Ons nuwe 2 Ateljees met sonkrag, jacuzzi en uitsigte oor die Kruger, kan besigtig word op Lekkeslaap en is genoem Marloth Kruger View.
Pierre J - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras oor die lekker en mooi omgewing.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons is bly julle het jul tyd in Marloth Park geniet. Dit is wel 'n wild-lewe reservaat area en mens moet altyd op jou hoede wees vir die wilde diere. Ons kies juis Marloth Park omdat ons hier baie veiliger voel as om in 'n groot dorp of stad te bly. Ons slaap gereeld buite op ons balkon. Ons hoop dit gee julle gemoedsrus oor veiligheid sodat julle gou weer kan kom kuier.
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Vyf ster-wegbreek in die bos
Marloth Wild Fig se terugvoer
Dankie Pieter vir jou mooi woorde. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Petra T - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige kuier.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Dankie, Petra, vir jou opmerkings. Ons is bly julle het dit geniet om hier te bly en het veral die besondere voël lewe opgemerk en geniet. Ons hoop julle kom kuier weer gou.
Ilze S - Aug 2021
Algehele gradering
Was heerlik, skoon en gerieflik.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ilse, aangesien julle die bos wegbreek geniet het glo ek julle sal graag weer kom kuier. Kyk gerus na ons splinternuwe 2 woonstelle met n uitleg soos die Ateljee wat julle geniet het. Dit is op Lekkeslaap en genoem Marloth Kruger View, met sonkrag, jacuzzi en uitsigte van die Kruger.
Joice K - Des 2020
Algehele gradering
Perfek
Marloth Wild Fig se terugvoer
Ons het julle as gaste baie waardeer Joice. Kom gerus gou weer.
Tamlin D - Nov 2020
Algehele gradering
My nuwe huisie weg van die huis.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was baie aangenaam om met jou te gekommunikeer het en ek is baie bly julle het jul verblyf baie geniet. Ons sien uit daarna om julle te sien wanneer julle weer kom kuier.
Karel W - Okt 2020
Algehele gradering
Barry en Mariette is die beste gasheer en gasvrou wat ons nóg ontmoet het. Hulle verdien 5-ster-status na ons mening. Alles wat mens nodig het is in die blyplek. Ongelooflik netjies en skoon.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Karel en Wilna was besonder genotvolle en gawe mense. Hulle het alles pragtig pragtig skoon nagelaat. Dit was werklik n plesier om hulle hier te gehad het en ons hoop hulle kom gou weer.
Christelle D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig en baie lekker.
Marloth Wild Fig se terugvoer
Elmarie en haar familie was wonderlike, gawe gaste. Dit was baie gemaklik om met haar te kommunikeer. Hulle het die huis in n puik toestand gelos. Hulle is altyd baie welkom hier.
Elmarie Du T - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies ingerig. Veilig en goeie waarde vir geld.
Lees meerMarloth Wild Fig se terugvoer
Elmarie en familie was 'n plesier om te huisves.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisstraat 1538, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang