Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothi Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir Marlothi Chalets
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elsabe G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G

Blerrie lekker plek!!!

Marlothi Chalets is beslis n plek wat ek weer sal besoek. Dis so rustig en die tuine is asemrowend. Die chalets is goe uitgelê met die nodigste en heerlik koel. Werner het ons laat tuis voel van dag 1 af. Hy is 'n ware gasheer en het met hulp, raad, kennis en staaltjies ons verblyf sommer nog beter gemaak.

Lourina O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourina O

Dit was baie aangenaam.

Die ontvangs was baie welkom. Ons is na ons huisie geneem baie skoon en netjies. Braai was lekker, kon braai onder afdak. Rustige nag gehad. Geen probleme van bure. Dit was baie lekker, sal weer soontoe gaan.

Themba J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Themba J

Pleasant welcome, to the quite basic accommodation.

Best to bring your own bath towels, as the accommodation might not provide any.

Faye B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Faye B

The host was very welcoming and helpful. Sadly the unit was dirty, and it is not suitable for more than 3 people. The walks from the location were challenging and beautiful.

The unit has not been cleaned before we arrived. There were gheko droppings on all the beds, and the floor. And every item in the kitchen had to be washed before we could use anything. A layer of grime on everything. The unit says it sleeps 5. But the upstairs is tiny and on almost vertical stairs. Not suitable for children, or anyone not fit, or who may need the toilet in the night.

Talitha B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha B

Besondere natuurskoon.

Stil, rustig met pragtige staproetes.

Millicent M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent M

Peaceful and relaxing.

Great place for a small to large group, my family and I had a great time, the hike was epic too. We had a great time at the hall since the weather was on and off. We will definitely return.

Jd G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jd G

Twee nagte as basis vir dagstappe

Baie mooi staproetes, goed gemerk en meer uitdagend as verwag.

Anne-marie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie K

Baie lekker gekuier

Baie lekker gekuier om 'n braaivuur.

Danica B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danica B

Telleurstellend.

Marlothi Chalets het moontlik 'n drie ster-gradering gehad maar nie meer nie. Werner was regtig behulpsaam en vriendelik maar die verblyf was teleurstellend. Die stort het geen deure gehad nie en was vervang met 'n stortgordyn wat tot gevolg het dat die hele badkamervloer onder water was na iemand gestort het en elke keer drooggemaak moes word. Dit was ongelooflik warm veral in die boonste kamer maar daar is geen waaiers of plafonwaaiers in die eenheid. Die matrasse is te groot vir die bedrame en hang oor aan die kante. Die matrasse is verder uitgelê en slaap ongemaklik. Die swembad was onbruikbaar. Ons het wel lekker op die stoep gekuier.

Johan K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Aangename en rustige omgewing.

Ons het baie vriendelike ontvangs gehad en baie lekker gebly. Ons sal beslis weer van Marlothi Chalets gebruik maak in die toekoms. Mooi loop tot ons weer sien.

Linda S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

'n Belewenis. Sal nooit weer na 'n ander plek toe gaan nie.

Die eienaar se kennis oor die omgewing en die feit dat hulle dit met jou deel kan nie gekoop word nie. Ons was elke dag iets meegedeel oor die geskiedenis van die omgewing. Riaan Vos, die seun, is 'n wandelende geskiedenishandboek. Ons dank aan Werner, Riaan, Elize en Poppie.

Naomi H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi H

Aangenaam.

Die swembad was 'n teleurstelling. Dit was nie skoon nie. Dit het nie die kinders gepla nie, maar dit het my as ouer gepla. Ek het self baie min geswem omdat die water vuil was. Andersins was dit 'n baie goeie ervaring. Werner (die eienaar) het werklik uit sy pad gegaan om seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het.

Paul D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Rustige oorbly vir nag. Nie vir vakansie nie.

Rustige plek om te oornag. Nie vir vakansieverblyf vir my nie.

Helena P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helena P

Gemaklik gerieflik en goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en net wat nodig is vir enkelnag se verblyf.

Karen V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Fantasties plekkie!

Ons het heerlik gekuier. Dit was heel stil gewees en die gasvryheid van Werner en Elize is aansteeklik. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Sal weer gaan kuier!

Rita F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F

Dit was lafenis vir die siel.

Dit was 'n heerlike, rustige ervaring in 'n pragtige omgewing. Ek sal beslis weer in die toekoms daar wil oornag.

Chanel C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel C

Stil en rustig!

Die verblyf is heel eenvoudig, maar netjies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die staproetes op die perseel is baie pret, alhoewel bietjie toe gegroei.

Alet V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alet V

Dit was 'n baie aangename ervaring; ons het heerlik gerus!

Het die blyplek aanbeveel by familie. Dit is waarlik 'n baie goeie rusplek weg van die gejaag van ons alledaagse lewenstyl.

Gert V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V

Rustige natuurskoon.

Verkeer op N4 pla wel,dag of nag.

Richard R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard R

Enjoyable stay.

We enjoyed the visit. Thanks.

Sonja M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja M

Lekker gekuier!

Ons het lekker gekuier, dankie baie!

Marty D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marty D

Wonderful Stay

We were a group of 7 adults and 3 children. Werner and his wife are pleasant and made sure we were comfortable at all times. The chalets were neat and we felt at home the moment we arrived. On our 4th day we moved to the house which are very spacious and allowed the babies to move around more freely. We will definitely be going back to Marlothi. Thanks to Werner, Elize, and the family for making our stay unforgettable.

Hester F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester F

I enjoyed the weekend very much

For older people who want to come and have a restful weekend it is ideal, but there isn't a lot for children and teenagers to do.

Jan B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Good value for your money.

Beautiful surroundings.

Cora B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cora B

Skoon en netjies en mooi omgewing.

Sal graag weer soontoe wil gaan en langer bly.

Emmie C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emmie C

Very enjoyable to be out of the city

We enjoyed every moment in the Lowveld. To be out of the city and be part of the bushveld was awesome!

Riaan B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Nice

Wonderful place.

Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, , Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996b5a2244a04f81ae10b660befa2879d6aac124dd6f1a10eafa6cc67d1f9979d1957dee04900f6b99613f46575c3fca2ba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 N4 Farm Doornhoek 1195 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.635598 30.393354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang