Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothi Chalets

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Elsabe G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Blerrie lekker plek!!! Marlothi Chalets is beslis n plek wat ek weer sal besoek. Dis so rustig en die tuine is asemrowend. Die chalets is goe uitgelê met die nodigste en heerlik koel. Werner het ons laat tuis voel van dag 1 af. Hy is 'n ware gasheer en het met hulp, raad, kennis en staaltjies ons verblyf sommer nog beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourina O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Dit was baie aangenaam. Die ontvangs was baie welkom. Ons is na ons huisie geneem baie skoon en netjies. Braai was lekker, kon braai onder afdak. Rustige nag gehad. Geen probleme van bure. Dit was baie lekker, sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba J
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2022

Pleasant welcome, to the quite basic accommodation. Best to bring your own bath towels, as the accommodation might not provide any.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Faye B
1 nag Saam met vriende
2.2
Des 2022

The host was very welcoming and helpful. Sadly the unit was dirty, and it is not suitable for more than 3 people. The walks from the location were challenging and beautiful. The unit has not been cleaned before we arrived. There were gheko droppings on all the beds, and the floor. And every item in the kitchen had to be washed before we could use anything. A layer of grime on everything. The unit says it sleeps 5. But the upstairs is tiny and on almost vertical stairs. Not suitable for children, or anyone not fit, or who may need the toilet in the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Talitha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Besondere natuurskoon. Stil, rustig met pragtige staproetes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Millicent M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Peaceful and relaxing. Great place for a small to large group, my family and I had a great time, the hike was epic too. We had a great time at the hall since the weather was on and off. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Twee nagte as basis vir dagstappe Baie mooi staproetes, goed gemerk en meer uitdagend as verwag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2021

Baie lekker gekuier Baie lekker gekuier om 'n braaivuur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danica B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2021

Telleurstellend. Marlothi Chalets het moontlik 'n drie ster-gradering gehad maar nie meer nie. Werner was regtig behulpsaam en vriendelik maar die verblyf was teleurstellend. Die stort het geen deure gehad nie en was vervang met 'n stortgordyn wat tot gevolg het dat die hele badkamervloer onder water was na iemand gestort het en elke keer drooggemaak moes word. Dit was ongelooflik warm veral in die boonste kamer maar daar is geen waaiers of plafonwaaiers in die eenheid. Die matrasse is te groot vir die bedrame en hang oor aan die kante. Die matrasse is verder uitgelê en slaap ongemaklik. Die swembad was onbruikbaar. Ons het wel lekker op die stoep gekuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Aangename en rustige omgewing. Ons het baie vriendelike ontvangs gehad en baie lekker gebly. Ons sal beslis weer van Marlothi Chalets gebruik maak in die toekoms. Mooi loop tot ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, , Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996b5a2244a04f81ae10b660befa2879d6aac124dd6f1a10eafa6cc67d1f9979d1957dee04900f6b99613f46575c3fca2ba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 N4 Farm Doornhoek 1195 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.635598 30.393354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang