Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothi Safari Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Adele D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Elke staanplek het 'n eie badkamer en kombuisie, dit was regtig awesome, nog nie so iets gesien nie. Dit was regtig lekker en die diere wat ons besoek in die kamp was nou 'n lekker verrassing, veral vir die kinders. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
Marlothi Safari Park
Good day, Thank you very much for your review. We hope to see you again soon!

Erna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ons het 'n krisis gehad voordat ons moes ry soontoe en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help. Ons het baie diere besoekers ook gehad. Ek kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsakani B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Even the children were so happy, will definitely come back. Such a pleasant stay, reception was good, you have your own ablution, own kitchen, only a few stands, close to shops for your convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
Marlothi Safari Park
Good day Tsakani, Thank you very much for your review. I'm glad you enjoyed it and we hope to host you again.

Ansie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Rustig en stil, weg van al die gejaag. We enjoyed our stay at Marlothi Safari Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

David C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

The stay was excellent. We thought the campsite was on the river, but it is actually far from the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik B G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Aug 2024

Dieselfde as bogenoemde. Plek moet opgegradeer word.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jolandie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Jun 2024

Net nee. Het toe nie daar gebly nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Matthew
Marlothi Safari Park
Good day Jolandie, Why did you give us such a bad review when you went back home because you were all sick and ended up not staying? I hope you all had a speedy recovery. Warm regards, Management - Marlothi Safari Park

Burnedette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Rustig, gerieflik en privaat. Lekker plek om te kamp. Die privaatkombuis met privaat ablusiegeriewe is fantasties. Die swembad is vreeslik lekker aangesien daar nie so baie mense kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Gerieflike kampplek naby Krokodilbrug. Kombuise en badkamer maak kamp baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nomalanga Millicent X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Great stay, liked that each camp site had its own kitchen, shower & loo. It was great, but I think I would have liked to have been informed when booking that more people can be accepted on one camp site. I booked 2 separate camp sites instead of putting all family members onto one campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf66667b715656cc0fa09c6024454e824e37ad90a40fd983a6686507e7e017fa2e89965e59b82005463e4d27314151eacecdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 3884/2 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34912613725 31.786322593689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang