Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothi Safari Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marlothi Safari Park is 'n kampplek in die hartjie van Marlothpark-bewarea waar die enigste verkeer die wild is wat deur die park loop.

Marlothi Safari Park het 6 karavaan- en kampstaanplekke, 3 luukse safari-tente op stilts en ’n kothuis. Die ruim kampstaanplekke het privaat ablusiegeriewe, braai-areas en kombuisies.

Dis die ideale plek om te ontspan in die bos te ontspan terwyl die wild- en voëlspesies die kamp besoek. Daar is ’n swembad en braaihout en ys is beskikbaar by ontvangs.

Die kampeerplek is 2,3 km vanaf die Krokodilrivier en 20 km vanaf die Krokodilbrug-ingangshek na die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Adele D
5.0
Elke staanplek het 'n eie badkamer en kombuisie, dit was regtig awesome, nog nie so iets gesien nie. Dit was regtig lekker en die diere wat ons besoek...
Sien meer
Aug 2024
Erna V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ons het 'n krisis gehad voordat ons moes ry soontoe en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons t...
Sien meer
Jul 2024
Tsakani B
Gesin met klein kinders
5.0
Even the children were so happy, will definitely come back. Such a pleasant stay, reception was good, you have your own ablution, own k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Burnedette V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gerieflik en privaat. Lekker plek om te kamp. Die privaatkombuis met privaat ablusiegeriewe is fantasties. Die swembad is vreeslik lekker aang...
Sien meer
Mrt 2023
Ansie B
Saam met lewensmaat
4.4
Rustig en stil, weg van al die gejaag. We enjoyed our stay at Marlothi Safari Park.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marlothi Safari Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf66667b715656cc0fa09c6024454e824e37ad90a40fd983a6686507e7e017fa2e89965e59b82005463e4d27314151eacecdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 3884/2 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34912613725 31.786322593689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang