Marlu Farm Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
John V - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvryheid en die vriendlikste mense.
Frans L - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en rustig op plaas! Sal beslis aanbeveel! Martin en Lucia baie aangenaam!
Marlu Farm Stay se terugvoer
Baie dankie, Frans. Julle is enige tyd weer baie welkom hier. Ons het julle net so geniet!
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil omgewing op plaas.
Marlu Farm Stay se terugvoer
Baie dankie.
Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Charmante P - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely farm and all the facilities we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plaas met al die geriewe wat ons nodig gehad het.
Die gashere was vriendelik en het ons gehelp om laat in te klok. Die beskuit was heerlik. Dankie vir die elektriese kombers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlu Farm Stay se terugvoer
Thank you for using Marlu as your destination and for the positive review.
We hope to welcome you back here, in the future.
William V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam en pragtige natuur.
Marlu Farm Stay se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, jy is enige tyd weer welkom by Marlu.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang