Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlu Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marlu Farm Stay is aan die voorheuwels van die Grootrivierberge naby aan Steytlerville in die Oos-Kaap geleë. Die Grootrivier loop deur die plaas. Marlu is ideaal geleë vir pa- en seun-wegbreke of spanbounaweke vir besighede en skole.

Daar is 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies en aktiwiteite op die plaas. Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorg-verblyf na gelang van hul voorkeure. Die netjiese en praktiese geriewe bied 'n gehalte plaasverblyf-ervaring teen bekostigbare tariewe.

Die privaat wild-kampeerterrein is uniek siende dat slegs een bespreking op 'n slag toegelaat word. Hierdie kampeerterrein word op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis bespreek, ongeag die grootte van die groep. Dit verseker dat die groep al die stilte, ruimte en rustigheid kan ervaar. Daar is nie misdaad in die area nie en die paaie is veilig.

Ons driegang-aandete is ook beskikbaar vir alle selfsorg-gaste. Daar is 'n spyskaart beskikbaar indien jy sou belangstel. Alle maaltye is tuisgemaak en word voorberei deur jou gasheer en -vrou, Martin en Lucia. Maaltye word by die hoofhuis bedien. 'n Kontantkroeg is ook beskikbaar (slegs met aandete). Dis noodsaaklik om vooruit te bespreek. Ons bedien ook ontbyt. Ingemaakte produkte, braaipakkies en gebak kan ook vooruit bestel word.

Ons is gerieflik geleë halfpad tussen Steytlerville en Willowmore, net 7 km van die R329 af met maklike toegang vir sedanmotors. Die plaas is omtrent dieselfde afstand van Gqeberha (Port Elizabeth), Jeffreysbaai, Knysna, Oudtshoorn, Beaufort-Wes en Graaff-Reinet af geleë. Dus is dit die ideale basis vanwaar die skatte van die Baviaans-streek van die Karoo verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marlu Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 259, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTRmNWM1LTE5NzktNGU2NS1hYTcwLTNkMjg1ODZlZTE0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm 259 Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.21345 24.042214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang