Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlyn and Dolfyn Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hein B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die perfekte plek vir ontspan saam met jou eggenoot. Regtig lekker gekuier, sal dit aanbeveel vir enige paartjie. Sou graag langer wou bly, maar reeds onder vriende die woord versprei dat dit regtig 'n plek is wat mens kan bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunett G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker, stil, rustig, skoon, goeie ligging. Die verblyf was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons beveel 100% vir Marlyn aan. Ons het verskriklik lekker gebly in Marlyn! Alles is netjies en skoon en baie mooi versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant and quiet. We had a wonderful time and the experience was great. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlike ervaring. Smaakvol en gerieflik. Ons het heerlik tuisgegaan in Marlyn en Dolfyn. Delfs spyt dat ons slegs een nag oorgebly het. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Beslis ja. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gerus. Sal beslis weer besoek. Die ontvangs was vriendelik, alles is verduidelik. Die gasvrou het haar besonderhede verskaf en verseker gemaak alles was reg en na wense. Die byplek voldoen aan alles wat jy benodig om jou verblyf gerieflik te maak. Die uitsig is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Gesellig. Die plekkie is pragtig. Ons het 'n show by Die Koelkamers gaan kyk en na die tyd oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie oulike plekkie. Enigste probleem is die bed wat al deurgeslaap is aan die een kant, so as jy twee mense op dit slaap, rol die ander persoon na die kant toe. Maar dit is regtig 'n oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Ja, en dit was nie 'n eerste besoek nie. Sal weer terugkeer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALRy9tgxtKmcRKrmn17ineVBFMCrIZozQFH9ZP10zR7UUP6BULg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 13 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811878 17.884371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang