Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marnalé Oornagwoonstel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige halfway verblyf op die langpad. Wow, wow, wow, is met ope arms verwelkom. Skoon en netjies, heerlik ontspan en lekker geslaap. Kan die plek aanbeveel, nie 10/10 nie, maar 12 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Hallo Johan, Venessa en seun. Pragtige kind wat julle het met goeie maniere. Bly ons kon julle ontmoet en dat julle jul verblyf geniet het.

Susan G
1 nag
5.0
Sep 2024

Was vir 'n troue in die dorp, verblyf perfek. Skoon en netjies, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Goeiedag, bly julle het by ons bespreek.

Marna R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Net oorgeslaap was daar vir sport. Baie lekker. Baie goed en gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Hallo Marna, met 'n naam wat amper dieselfde as ons oornagverblyf is, is ek bly dat julle jul verblyf geniet het. Dankie dat julle ons gekies het om oor te bly.

Helena J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Skoon, stil en veilig. Goeie waarde vir geld. Ek en 'n vriendin het al verskeie kere by die akkommodasie oorgebly. Die woonstel is ruim en altyd skoon. Dit is weg van verkeer geleë. Die eienares is besonder gasvry en hulpvaardig. En jy kan die lekkerste heuning by haar koop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Hi Helena, die oorbly van jou is altyd aangenaam en ons gesels so lekker, net soos ou vriende. Dankie dat jy by my oorbly. Goedgaan tot ons mekaar weer sien.

James M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

So nice we would like to stay twice! Perfect for our needs. A quick overnight stop on the way too the North Coast. Nice and spacious plus super clean. All the crockery and cutlery needed were available. Really friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Thank you James. I appreciate your review and are glad that you have a comfortable stay with us. Our guests is very important and we want them to enjoy the accommodation. Regards and God bless.

Jenny-may W
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2022

Lovely little cottage. Will definitely use them again as we travel to Mkhondo often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Thank you very much for your booking and support. It was a pleasure to host your well behaved employees.

Nicolene N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2022

It was a work trip. Staff stayed over and had no complaints, I will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Thank you Nikki, your staff were also friendly and well behaved and I will host them again. Regards

Ilana O
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

Netjies, skoon en gemaklike beddens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Baie dankie vir jou terugvoering op jul verblyf. Groete Martha

Theuns B
1 nag
4.6
Nov 2020

Alles was skoon en netjies met my aankoms. In- en uitgeboek sonder enige probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Dankie, Theuns, dat jy gekies het om by ons oor te bly en dat dit aan jou verwagtinge voldoen het. Ons strewe daarna dat elke gas gerief en gemak ondervind.

Jaco P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2020

Netjies en skoon. Als wat jy nodig het is daar. Martha, die eienaar, was ook baie behulpsaam en vriendelik en het ons deur die woonstel gevat en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martha
Marnalé Oornagwoonstel
Dankie Jaco dat julle familie die woonstel gemaklik gevind het. Dit is ons hoofdoel dat mense waarde vir hulle geld kry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae3c3c35e6924a658b4d6f3674daddef748cdc18dd49ef695f7e1d6c671b872e28f160726e3d78c4a49d443c74f226b158a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 54 5 1 5 31 Von Brandis Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.010777846729 30.812377495213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang