Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Marnalé Oornagwoonstel

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 2 ekstra enkelbeddens in die slaapkamer. Die leefarea beskik ook oor 'n ekstra driekwartbed, asook 'n TV met Openview.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met eetgerei, breekware, 'n oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n tafel en stoele met sitplek vir 5 gaste.

Linne en handdoeke word voorsien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het 'n aparte ingang en gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
William R
Saam met lewensmaat
5.0
Quirky and convenient. We loved our night in Piet Retief. We were warmly welcomed and found the Oornagwoonstel very comfortable. It is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jacinta S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and pleasant as always. Superb host always ensuring everything is on point. This is truly a home away from home. This is our sec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige halfway verblyf op die langpad. Wow, wow, wow, is met ope arms verwelkom. Skoon en netjies, heerlik ontspan en lekker geslaap. Kan die plek aa...
Sien meer
Sep 2024
Susan G
5.0
Was vir 'n troue in die dorp, verblyf perfek. Skoon en netjies, baie dankie.
Sep 2024
Marna R
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Net oorgeslaap was daar vir sport. Baie lekker. Baie goed en gasvry ontvang.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Marnalé Oornagwoonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Von Brandis-straat 31, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae3c3c35e6924a658b4d6f3674daddef748cdc18dd49ef695f7e1d6c671b872e28f160726e3d78c4a49d443c74f226b158a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 57 5 1 5 31 Von Brandis Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.010777846729 30.812377495213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789