Marnas Self Catering Accommodation
Beskrywing
Die eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV, lugversorging en 'n gemeenskaplike braai buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel in 'n aparte eenheid.
Let asb. daarop dat dele van die kothuis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Daar is 3 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die onderste verdieping.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV, yskas en mikrogolf in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel in 'n aparte eenheid.
Let asb. daarop dat dele van die kothuis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Daar is 3 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die onderste verdieping.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdiepinghuis het 'n privaat ingang met 3 slaapkamers op die eerste verdieping, 1 slaapkamer op die grondverdieping, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word. Die leefarea het 'n binne-gasbraai en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is WiFi beskikbaar. Die tuinarea het 'n braai, plonspoel en buite-sitarea. Tuisgemaakte etes kan op versoek bestel word teen ekstra koste. Let asb. dat die eienaars op die perseel woon met hulle troeteldiere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel in 'n aparte eenheid.
Let asb. daarop dat dele van die kothuis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Daar is 3 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die onderste verdieping.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort of net 'n stort. Daar is nog 2 badkamers met 'n bad of stort. Die vyfde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en ketel toegerus is. Die en suite-badkamer het 'n stort. Sekere slaapkamers het lugversorging en daar is WiFi. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die oopplan-eetarea langsaan het 'n kombuis wat met 'n dubbel-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep, braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n 100 m grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel in 'n aparte eenheid.
Let asb. daarop dat dele van die kothuis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Daar is 3 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die onderste verdieping.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang