Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marnas Self Catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful stay. We had a lekker stay in the almost tented place. Ideal for bed and making your own meals. Quiet on the farm. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henro S
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Vriendlikste mense en alles wat ons verwag het! Marna het ons kuier baie lekker gemaak met haar vriendelikheid en was altyd reg om te help waar sy kan. Ons sal vir seker weer teruggaan na die plek toe om weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Very comfortable. Clean rooms and very helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nirvana S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Lovely stay, great hosts. Very peaceful and suitable for our stay. Marna was very accommodating, and the staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Die huis is ruim en baie gemaklik vir ons gewees. Marna was baie hulpvaardig en gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly. Beslis! Waarde vir geld. Gerieflik. Netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Marnas Self Catering Accommodation
Hallo Lelanie, julle is 'n wonderlike gesin wat die lewe geniet en seker maak die "memories" word gebou elke dag. Die plekkie wat julle so netjies gelaat het is leeg sonder julle, ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Pas julleself mooi op. Groete, Marna

Barryl A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Great langnaweek, ons het dit baie geniet by Marna's Self-catering. Great plek, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste W
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Absoluut ons as gesin se lekkerste vakansie sover. Die huis is perfek vir gesin met kinders, vir 2 gesinne of groepe. Lekker leef huis, privaatheid en vriendelike en baie gasvrye mense. Ek sal definitief weer daar gaan bly as ek weer daai rigting vakansie gaan hou. Ek beveel ook dit vir enige iemand aan om 'n vakansie van hul lewe te gaan geniet daar want jou verblyf maak deel van jou suksesvolle vakansie. En dan is dit so geleë dat daar soveel in en om die naby geleë gebiede is om te gaan doen en explore dat jy nie ver hoef te ry vir goed nie. Awesome plek en mense. Baie dankie Marna en Andre, dit was awesome lekker daar by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Marnas Self Catering Accommodation
More Celeste, Jammer ons het mekaar so min gesien, dit was maar 'n dol Desember. Dankie vir die mooi woorde, ek wens jou en die gesin alle voorspoed toe vir 2022, kom kuier gou weer Groete, Andre & Marna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkie Oos-straat 55, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce6211e7ee2ae642535843dc9d72f128105eba4d7da96a9804e8bcdb22e22d820cef1d77c68f3546025656bf80bfd67ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 Suikerbekkie East Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824336778898 18.736801135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang