Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marnicus B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Marnicus B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Joanne V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Baie lekker.

Ons seun is in 'n rolstoel en die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir hom toeganklik te maak. Sy het selfs so ver gegaan om spesiaal 'n deur te verwyder vir toeganklikheid.

Natasja L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L

Dit was baie gerieflik en sal dit ten sterkste aanbeveel.

Dit was heerlik! Lekker gebraai en ontspan by 'n mooi, skoon swembad.

David D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Was skoon en veilig.

Sal vir enige iemand aanveveel.

Nel I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nel I

We had a pleasant stay.

A small group of colleagues recently stayed at Marnicus B&B and was thoroughly impressed. Maryke, our stunning host, went above and beyond to ensure our stay was comfortable and enjoyable. From the moment we arrived, her warm welcome and prompt communication made us feel at home. When one of our delegates left an item behind, Maryke swiftly arranged for it to be sent via courier. Her attention to detail and exceptional hospitality make Marnicus B&B a top recommendation for anyone visiting Odendaalsrus and its surrounds.

Marnicus B&B se terugvoer

Thank you, Isme, for your time to write a review regarding your stay with us. We are very glad and grateful that you enjoyed your stay with us. Satisfied guests are our main goal. We hope to accommodate you in the future again.

Kind regards, Marijke

Marnicus B&B
Elma C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Aangename Akkommodasie.

Die kamer was baie gemaklik en die gasvrou baie toeganklik en vriendelik. Sal beslis weer van dié akkommodasie gebruik maak.

Marnicus B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie dankbaar jul het jul verblyf geniet, altyd weer welkom by ons.

Vriendelike groete

Marijke

Marnicus B&B
James M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James M

Uitstekende geriewe en diens.

Sal beslis weer gebruik maak van hulle. Baie netjies en vriendelik.

Marnicus B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit. Altyd weer welkom by ons.

Vriendelike groete Nico en Marijke

Marnicus B&B
Holger F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Holger F

Quiet, private, no fuss.

Quiet place, friendly service, no problems whatsoever.

Marnicus B&B se terugvoer

Dankie Holger, dat jul by ons oornag het. Julle is altyd weer welkom en dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Marijke van Rooyen

Marnicus B&B
Jaco W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Voel baie welkom.

Gasvryheid is hul sleutel tot sukses.

Marnicus B&B se terugvoer

Dankie Jaco, dat jul weereens by ons oornag, altyd heerlik om jul weer te sien. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Groete, Nico en Marijke.

Marnicus B&B
Nico E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Baie gerieflik en baie mooi kamer, met als wat 'n mens nodig het.

Baie gerieflik en netjies.

Marnicus B&B se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. ons is dankbaar dat die verblyf 'n aangename ervaring was. Hopelik ontmoet ons binnekort weer.

Vriendelike groete

Marnicus B&B
Martin M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin M

Baie teleurgesteld.

Met ons aankom was die eienaars in Bloemfontein en moes ons wag vir n ander person om ons kamer oop te sluit. B&B staan vir bed en breakfast, maar daar was 4 beskuitjies vir "breakfast". Dit is beslis nie my ontbyt nie en het geensins waarde gekry vir die geld wat ek betaal het nie. Dit is nou die 2de plek wat ek deur julle bespreek het wat geensins aan my verwagting voldoen het nie.

Jacqueline F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F

Lieflike plek en mense

Lieflike plekkie met baie aangename gasheer en gasvrou. Ons sal beslis weer van hulle akkommodasie gebruik maak.

Riana V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Veilige oopplan-kamer en omgewing.

Die oopplan-kamer was goed toegerus en dankie tog vir die lugversorging. Alles wat ons nodig gehad het met lekker koeldrank en melk in die yskas! Skoon en vriendelike diens.

Izak W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak W

Gasvry en vriendelik. Kamers is gerieflik ingerig met alle toerusting in 'n goeie werkende toestand.

Marnicus B&B personeel is vriendelik en gasvry. Die kamers is skoon en netjies met genoeg kragproppe en alles in 'n werkende toestand. Ek kan hulle aanbeveel vir enige reisiger.

Hermann V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Will return.

Maryke se plek is baie netjies met puik diens. Ons sal vir seker weer daar aangaan.

Adele M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Baie gerieflik met vriendelike diens

Marnicus B&B is goed geleë vir enigiemand wat naby Odedaalrus of Riebeeckstad wil oorslaap. Die kamer was netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Marijke was gaaf en het kom inloer om seker te maak als is reg. Dankie, ons sal weer hier kom bly.

Johan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Sal definitief weer hier oornag!

Ons was baie vriendelik ontvang, kamer was skoon, netjies en gerieflik. Die eiendom is omring met 'n hoë muur met sekuriteitsdrade bo-aan asook sekuriteitshekke wat met afstandbeheer oop en toe gemaak word. Ons het gekies om ontbyt die volgende oggend te eet teen ekstra betaling.

Martin R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin R

Baaie mooi en rustig.

Lekker rustige omgewing en naby Phakisa Raceway.

Natacha D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha D

Rustig en gemaklik. Wonderlike plek.

Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Dit is so rustig en veilig en als wat jy benodig is in jou woonstel. Well done vir julle!

Johannes V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Baie aangenaam.

Waarde vir geld. Ons moes net ons eie ontbyt voor sorg. Die eienaars was nie daardie oggend tuis nie.

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goosenstraat 72, Odendaalsrus, 9480, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMDA4NTA3LTg1N2EtNGIwMy05ZGNmLWVjY2U0NjdhZDg3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 72 Goosens Street Odendaalsrus 9480 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.878126683273 26.68663145966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang