Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Bushveld Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Maroela Bushveld Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Casmari E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casmari E

Amazing, really enjoyed it.

Would like to visit again in the summer time.

Maroela Bushveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Casmari. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Maroela Bushveld Lodge
Eben V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Absoluut fantastiese waarde vir geld.

Perfekte plek vir 'n groep familie of vriende, naby, baie netjies en kan geraas maak soveel jy wil. Het dadelik nog 'n naweek bespreek.

Martin B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Lovely weekend at Maroela Bushveld Lodge

Had a lovely weekend away with a group of friends. Maroela Bushveld Lodge is a beautiful place to go and have a fun weekend. The owners are so friendly and we had no complaints whatsoever. Will definitely recommend going here if you are looking for a good weekend away in the bushveld.

Maroela Bushveld Lodge se terugvoer

Thank you u very much. We are very glad that you enjoyed your stay.

Maroela Bushveld Lodge
Mariette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Ons familie het baie lekker saamgekuier by Maroela Lodge.

Anneline, die eienaar, is baie betrokke met die koms van haar gaste en het ons vroegtydig gewaarsku oor die toestand van die grondpad na die instansie toe. Sy het ook na die tyd gevra vir enige "tips" hoe om die lodge te verbeter en ek waardeer dit. Dit is 'n pragtige plekkie in die middel van die bosveld en ons het ons familie Kersfees daar baie geniet, baie dankie.

Maroela Bushveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Mariette. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Maroela Bushveld Lodge
Carina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Ons het dit vreeslik geniet!

Ons was by Maroela Bushveld Lodge oor Kersfees en die kinders het heerlik geswem en gespeel.

Maroela Bushveld Lodge se terugvoer

Baie dankie Carina. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Maroela Bushveld Lodge
Cornelia V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Dit was fantasties!

Pragtige plek, fantastiese diens en dit het alles en meer! Ons was 'n vriende groep wat vir die naweek hier gebly het en elke liewe persoon het hulle gatte uit geniet! Ons sal vir seker weer vinnig hier kom bly.

Maroela Bushveld Lodge se terugvoer

Liane. Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Julle was n awesome groep xxx

Maroela Bushveld Lodge
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noodhulpplaas 152, Bela-Bela, 014, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAyQNiA20TTwuvA7vWyHt48MmMLTeLMWWcY4aLXrZOpgX8U3xV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20) 6 5 1 5 152 Noodhulp Farm Bela-Bela 014 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.929419432301 28.223494889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang