Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela en Kiepersol Kamers

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Maroela en Kiepersol Kamers
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rianda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda P

Tranquil stay.

Friendly reception and had everything required.

Pieter L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Netjiese gerieflike kamer.

Baie netjies en die eienaar was baie professioneel.

Sonja B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Baie lekker, skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Jacobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Baie aangenaam.

Lekker gebly, behalwe die plek het nie 'n nommer wat ligging aandui nie! Hendrik moes ons twee keer laat omdraai totdat ons uiteindelik die huis gevind het. Die rand van een koffiebeker is gechipt en moet vervang word. Die toiletbak is los?

Marissa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Fantasties!

Fantastiese plek en ongelooflike gasvryheid!

Luke K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke K

Beautiful spot in a lovely estate. Nice walks and wildlife. Great hosts.

The room is clean and neat and a perfect location to explore the rest of Mbombela.

Erika F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Waarde vir geld.

Die verblyf was heerlik sentraal vir my en my dogter se kuier. Sal weer van hulle gebruik maak.

Eugene L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Dit was fantasties.

Die sonopkoms en uitsig was baie mooi.

Deon B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Moeiteloos, gerieflik en aangenaam.

Ons verblyf was gerieflik en aangenaam. Ligging is puik en toegang was maklik gemaak deur eienaar. Fantastiese uitsig. Skoon en netjies kamer. Hendrik was beskikbaar en behulpsaam met alle navrae. Verblyf word sterk aanbeveel.

Yvonne K N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne K N

Peaceful.

The owner was friendly and helpful.

Marlize J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize J

Pragtige uitsig. Uit die gewoel van die dorp.

Ons is baie goed ontvang. Regtige pragtige uitsig.

Andre N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N

Dit was baie lekker gewees.

Sien sterre.

Coenraad K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coenraad K

Effektief.

Bietjie gesukkel met die ligging. Toe ons dit reg kry, is dit eintlik maklik. Dit was net vreemd vir ons, want ons ken nie Nelspuit nie. Sekuriteit is tops. Vertrek ruim en prakties. Lekker geslaap op die matras. Toilet is los. Die rakkie in die stort is los (kan afgestamp word en die glas kan breek terwyl iemand stort). Die rakkie kan gelig word en stewig teen die muur vas gemaak word. Redelik skoon maar daar was spinnerakke in die stort en kamer.

Maroela en Kiepersol Kamers se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Coenraad.
Sal verseker na dit kyk.

Maroela en Kiepersol Kamers
David F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David F

Plek was skoon en netjies, maar kamer wat bespreek was, het nie die dubbledbed gehad soos op foto nie.

Daar was geen kerse of lig vir loadshedding nie en geen koppies vir koffie nie. Plus dis net kamers en geen spasie om te beweeg nie. Daar ook geen afdak om die motor teen haal te beskerm nie.

Maroela en Kiepersol Kamers se terugvoer

Hallo David, baie dankie vir jou terugvoer! Baie jammer dat die kamer nie koffiebekers gehad het nie, daar was gaste wat laat die kamer ontruim het en die persoon wat skoongemaak het, het vergeet om die bekers terug te sit. Dis egter jammer dat jy nie net vir Hendrik whatsapp gestuur het nie...ons sou binne minute die bekers in die kamer gesit het. Ons het die dubbelbed met twee driekwart beddens vervang aangesien ons baie navrae van gaste gekry het wat spesifiek aparte beddens soek. Ons sal die foto aanpas om toekomstige verwarring te voorkom. Die kamer beskik nie oor kerse of lig vir loadshedding nie...ek weet egter nie hoekom dit nodig was nie want ons beskik oor sonpanele en word nie geaffekteer deur "loadshedding" nie. Jammer dat die kamer vir jou te klein was...ons beskik egter oor 1 hektaar erf waar jy vrylik kan rondbeweeg om die pragtige uitsig te bewonder! Ons kry gelukkig baie min haelstorms hier, maar ons sekuriteit is tops so jou motor is dus baie veilig! Groete, Tanya

Maroela en Kiepersol Kamers
Marelize A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize A

Dis die ideale omgewing om te bly, pragtig, natuurskoon, ver van verkeer af.

Ons het by die wonderlikste mense oorgebly, so vriendelik en behulpsaam. Dis maklik toeganklik en baie baie veilig. Jy hoor geen verkeer nie en ons het ontsettend lekker gebly. Daar is 'n lekker yskas, TV en baie pakplek vir jou goedjies. Baie ruimte en pakplek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Was daar saam my dogtertjie, sy het sport gehad en die gaste was baie behulpsaam met info wat ons wou gehad het. Puik ligging en wonderlike omgewing.

Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdt4fd9sAIz1FIZbKMvFdBZ1E5CD1Y1x9ZpIbLfrci57ZA24n6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 60A Griyonda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.50765770918 30.968178844952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang