Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela en Kiepersol Kamers

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rianda P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Tranquil stay. Friendly reception and had everything required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjiese gerieflike kamer. Baie netjies en die eienaar was baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker, skoon en netjiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Lekker gebly, behalwe die plek het nie 'n nommer wat ligging aandui nie! Hendrik moes ons twee keer laat omdraai totdat ons uiteindelik die huis gevind het. Die rand van een koffiebeker is gechipt en moet vervang word. Die toiletbak is los?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marissa M
1 nag
5.0
Des 2023

Fantasties! Fantastiese plek en ongelooflike gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful spot in a lovely estate. Nice walks and wildlife. Great hosts. The room is clean and neat and a perfect location to explore the rest of Mbombela.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika F
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Waarde vir geld. Die verblyf was heerlik sentraal vir my en my dogter se kuier. Sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Dit was fantasties. Die sonopkoms en uitsig was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Moeiteloos, gerieflik en aangenaam. Ons verblyf was gerieflik en aangenaam. Ligging is puik en toegang was maklik gemaak deur eienaar. Fantastiese uitsig. Skoon en netjies kamer. Hendrik was beskikbaar en behulpsaam met alle navrae. Verblyf word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne K N
Kort verblyf
4.6
Okt 2022

Peaceful. The owner was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdt4fd9sAIz1FIZbKMvFdBZ1E5CD1Y1x9ZpIbLfrci57ZA24n6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 60A Griyonda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.50765770918 30.968178844952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang