Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riaan & Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Maroela Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Juanita J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Vriendelike ontvangs. Ligging perfek en sal definitief aanbeveel.

Sien sterre.

Terrence O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence O

Goeie plek. Vriendelike staf.

Kyk asb. na lugversorgers wat so raas regs langs N0 4.

Kelly B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly B

Vriendelikste mense wat mens dadelik tuis laat voel.

Ruim kamers. Fantastiese stort. Heerlike ontbyt. Vriendelike mense, sal beslis weer kom kuier.

Maroela Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Kelly

Maroela Guesthouse
Ishmael M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ishmael M

Friendly, clean and relaxing.

Staff is friendly and the location is perfect for someone looking for a quiet weekend away.

Temba M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Temba M

It was a very good stay.

But there was a group that was very noisy, they made noise till late and woke up 05:00 to chat and laugh, it was uncomfortable for my kids/

Ronel J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel J

Lekker gebly.

Britz is goed vir werk, nie vakansie nie.

Carla V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V

Ontbyt was ongelooflik.

Kamer was nie die kamer wat ons geboek het nie. Was aanvanklik kleiner as wat gesê was.

Melinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Melinda S

Eerste keer wat ek by ’n gastehuis was waar daar geen toiletpapier in die badkamer is nie!

Swak kliëntediens, antwoord nie oproepe. Geen voorsiening vir kragonderbrekings nie, geen lampe of kerse in die kamer. Geen toiletpapier in die badkamer nie! Geen seep in die badkamer nie. Slegs 2 bekers en 1 glas vir ’n gesin van 3. Stukkende waaier in die kamer.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelaweg 22, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eab667fa5aa721acd4f7fc5d9f812423e66b8b635143c8c87457baeca59d62a4f1ccdbd9426ab6602c85af7b37bbaeb960d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 22 Maroela Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.620927538013 27.786676883698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang