Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Donegan C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Amazing. Awesome and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie S
1 nag
4.8
Jan 2020

Goeie uitleg, persoonlike diens, baie gemaklike grootte. Die eenhede is baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary Pat
Maroela House
Dear Bertie, Thank you for the lovely review, it was a pleasure hosting you. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, Diane Clayton Manager

Hazel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Plek was netjies en veilig. Plek is veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary Pat
Maroela House
Thank you Hazel! It was a pleasure hosting you and your family and we hope to see you again in the near future! Kind Regards, Diane Clayton, General Manager

Jacques Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Netjies en baie goeie diens. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary Pat
Maroela House
Beste Jacques, Baie dankie vir die moeite met die mooi resensie wat jy geskryf het. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om jou spoedig weer by Maroela te sien! Groete Diane Clayton

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2016

Heel lekker gebly! Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2015

Dit was baie aangename verblyf. Die gasvryheid van die gasvrou uitstekend. Die netheid en gerief het beïndruk. Die grootskerm-TV in die kamer was 'n pluspunt op reënerige dae. Ons het die verblyf baie geniet. Die ligging is goed en lekker naby aan die Tygervallei sentrum. Ons verblyf by Maroela Huis was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marno J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2015

Baie aangenaam. Veilig, netjies, skoon en gerieflike verblyf. Baie vriendelike gasvrye gasvrou. Ons het die stilte en privaatheid geniet. Ongelukkig geen binne parkering nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2014

Puik, en goeie waarde vir geld. Die plek was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marié M
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2014

Lekke! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Arna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2014

Baie gemaklik en lekker. Ek het 'n wonderlike tyd by Maroela House gehad. Ek sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mary Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 17, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3OTY3M2MxLWE5N2QtNDJjOC1hNTI2LTg1YzY2N2NkMTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 17 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.884667407851 18.602900505066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang