Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mary Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Maroela House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Donegan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donegan C

Amazing.

Awesome and peaceful.

Bertie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie S

Good layout, professional appearance, very comfortable size.

The units are very private.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie uitleg, persoonlike diens, baie gemaklike grootte.

Die eenhede is baie privaat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maroela House se terugvoer

Dear Bertie,

Thank you for the lovely review, it was a pleasure hosting you.
We do hope to see you again in the near future.

Kind Regards,
Diane Clayton
Manager

Maroela House
Hazel G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G

Place was neat and tidy, safe.

Place is safe and secure, neat and tidy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plek was netjies en veilig.

Plek is veilig en netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maroela House se terugvoer

Thank you Hazel!

It was a pleasure hosting you and your family and we hope to see you again in the near future!

Kind Regards,
Diane Clayton,
General Manager

Maroela House
Jacques Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Z

Netjies en baie goeie diens.

Goeie ligging.

Maroela House se terugvoer

Beste Jacques,

Baie dankie vir die moeite met die mooi resensie wat jy geskryf het. Ons waardeer dit.

Ons sien uit daarna om jou spoedig weer by Maroela te sien!

Groete
Diane Clayton

Maroela House
Richard M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Heel lekker gebly!

Sien die sterre.

Wilma F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma F

Dit was baie aangename verblyf.

Die gasvryheid van die gasvrou uitstekend. Die netheid en gerief het beïndruk. Die grootskerm-TV in die kamer was 'n pluspunt op reënerige dae. Ons het die verblyf baie geniet. Die ligging is goed en lekker naby aan die Tygervallei sentrum. Ons verblyf by Maroela Huis was baie aangenaam.

Marno J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marno J

Baie aangenaam.

Veilig, netjies, skoon en gerieflike verblyf. Baie vriendelike gasvrye gasvrou. Ons het die stilte en privaatheid geniet. Ongelukkig geen binne parkering nie.

Nico B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Puik, en goeie waarde vir geld.

Die plek was mooi skoon.

Marié M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marié M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Arna P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arna P

Baie gemaklik en lekker.

Ek het 'n wonderlike tyd by Maroela House gehad. Ek sal enige tyd weer daar bespreek.

Ntosh M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntosh M

So cosy and peaceful.

It is a real love nest for someone who would like to have some peace & quiet.

Johan Z - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Very nice and confertable

Excellent service, friendly staff, Close to freeway leading to all areas in Belville and Capetown. Close to airport.

Nolwazi S - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolwazi S

Great

A wonderful accommodation.

Joe S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe S

Dit was baie profesioneel en vriendelik. Mevr Schmidt was hulpvaardig en stiptelik. Die o

Sien die sterre hieronder.

Bertha O - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha O

Baie gerieflik en privaat

'n Baie aangename gastehuis met uiters vriendelike diens. Dis in 'n baie mooi area en mens voel onmiddellik tuis - "home away from home". Ek beveel dit graag aan!

Mumsy V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mumsy V

This is a perfect place for visitors

The place is beautiful and welcoming. Helpful people, clean & hygenic, and the children also enjoyed it.

Jack B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Jack B

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 17, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3OTY3M2MxLWE5N2QtNDJjOC1hNTI2LTg1YzY2N2NkMTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 17 Maroela Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.884667407851 18.602900505066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang